Zeezicht Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zeezicht Guest House is in Perlemoenbaai langs Gansbaai geleë. Dié gastehuis is 60 m van die kus met getypoele af, 1,1 km vanaf Gansbaai en 1,6 km vanaf Skulpiesbaai.

Verblyf word in 4 elegante kamers gebied. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n waaier, lugversorging, gratis WiFi, plafonwaaier, TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, hangkas, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Gratis toiletware word voorsien. Van die kamers het ononderbroke uitsigte oor die see en van hulle het gedeeltelike uitsigte.

Ontbyt word elke oggend in die eetareas binne en buite bedien. Daar is 2 bergfietse by die gastehuis te huur. Gaste kan ook piekniekmandjies of kaasborde by die instansie bestel. Daar is ook 'n teleskoop waarmee gaste lekker kan walviskyk gedurende die seisoen.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zeezicht Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za