Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zomerlust Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 193, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zomerlust Boutique Hotel is in 1856 gestig en is in die historiese in die Paarl se historiese hoofstraat. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Die hotel beskik oor 14 luukse en suite-kamers, 13 kamers met slaapplek vir 2 en 'n gesinskamer vir 4. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Die hotel het 'n ontbytkamer, Die Agterstoep, met 'n uitsig oor die pragtige tuine en dammetjie. Die hotel het ook 'n a la carte-spyskaart by Zomerlust Restaurant en gaste kan gedurende die somer onder die sterre eet en in die winter voor die kaggel kuier. Gaste is welkom om in die pragtige tuine te wandel, voëls te kyk of in die swembad af te koel.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Zomerlust Boutique Hotel
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Theunis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoofstraat 193, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zomerlust Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 193, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c60d6973a7a7705114fa385a24d194bb5dee3ccdc3c000200a7671d708034489a99d8ff237ff27ce9ee40137aa8d413d59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 193 Main Road Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -33.743048225383 18.962582036771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem