Kategorie: Gesinsvriendelik

Topverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth): Jou gids tot die Vriendelike Stad

Topverblyf in Gqeberha (Port Elizabeth): Jou gids tot die Vriendelike Stad

Om die perfekte verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) te vind, is die eerste stap na ’n onvergeetlike Oos-Kaapse avontuur. Gqeberha (voorheen Port Elizabeth), staan ook as die “Vriendelike Stad” bekend en is een van Suid-Afrika se mees veelsydige bestemmings – of jy nou na ’n sonnige gesinsvakansie, ’n luukser romantiese toevlugsoord of ’n gerieflike basis […]

Bea Punt

Bea Punt

3 Maart 2026

Gesinsvriendelike plaaswegbreke

Gesinsvriendelike plaaswegbreke

Is jy op soek na ’n wegbreek waar die enigste verkeersknoop plaasdiere en ’n paar boomstompe is? Dan is hierdie bekoorlike plaasverblyf perfek vir jou! Van bessiepluk tot prentjiemooi geluk, LekkeSlaap het plaasblyplekke vir paartjies, gesinne en selfs jou viervoetvriende. Dassenheuwel Farm Stay Malmesbury Dassenheuwel Farm Stay is in die hartjie van die Swartland geleë […]

Bea Punt

Bea Punt

25 April 2025

Prettige plekke op plase in die Wes-Kaap

Prettige plekke op plase in die Wes-Kaap

Een van die mees Suid-Afrikaanse dinge wat jy kan doen, is om ’n vakansie op die plaas deur te bring. Hetsy jy ’n plaaskind in murg en been is of g’n idee het waar om jou soektog na plaasverblyf in die Wes-Kaap te begin nie, LekkeSlaap maak dit vir almal maklik om verblyf te vind. […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

23 Oktober 2024

’n Rinkinkkuier op die Tuinroete: Van Oudtshoorn tot Knysna

’n Rinkinkkuier op die Tuinroete: Van Oudtshoorn tot Knysna

Hierdie week gons LekkeSlaap oor ’n kuier op die Tuinroete! Kom saam op ons reis deur asemrowende bergpasse en ontdek die wonders wat dit bied ─ pragtige natuurskoon, diere met vere tot plooie en salige toevlugsoorde. So, rol af en lees verder oor hierdie avontuur vol opwinding, skoonheid en verwondering! Kredouwpas Die Kredouwpas op die […]

Kampplekke vir gesinne in die Wes-Kaap

Kampplekke vir gesinne in die Wes-Kaap

Pak solank julle tasse én kamptoerusting – ons het ’n paar lekker kampeerterreine in die Wes-Kaap vir julle volgende gesinswegbreek bymekaargemaak. Dié kampeerterreine het meer as genoeg aktiwiteite om die kleinspan ure lank te vermaak sodat Pa en Ma darem ook ’n kans kan kry om ’n bietjie te rus. Enjo Nature Farm Clanwilliam Bedags […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

14 Februarie 2024

Blyplekke vir ’n naweekwegbreek buite Bloemfontein

Blyplekke vir ’n naweekwegbreek buite Bloemfontein

Ontsnap uit die stadsgedruis en sit voet in die hoek vir ’n naweekwegbreek net buite Bloemfontein se stadsgrense. In hierdie blog is ons op soek na wegbreekplekke wat in die rustige landskappe rondom die “stad van rose” geleë is. Of jy nou na ’n knus kothuis in die dorp, ’n ongekunstelde gasteplaas-ervaring, ’n gesinsvriendelike oord […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

30 November 2023

Someraktiwiteite in die Wes-Kaap

Someraktiwiteite in die Wes-Kaap

Die Wes-Kaap spog met lewendige landskappe, ’n ikoniese kuslyn en verkwikkende somerervarings. Soos die son die lug met sy goue warmte inkleur, word die Wes-Kaap ’n toevlugsoord vir diegene wat op soek is na ’n mengsel van natuurskoon en ontspanningsaktiwiteite vir die hele gesin. Van die goue strande van Kaapstad tot die welige wynlande van […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

22 November 2023

Prettige aktiwiteite aan Natal se Suidkus

Prettige aktiwiteite aan Natal se Suidkus

Soos Desember naderkom, beloof KwaZulu-Natal se Suidkus pret, avontuur en asemrowende natuurskoon. Met pragtige strande, die warm Indiese Oseaan en ’n rits opwindende aktiwiteite, is hierdie kusparadys ’n droombestemming vir die feesseisoen. LekkeSlaap het dié gids prettige aktiwiteite saamgestel sodat jy die meeste van jou tyd aan die Suidkus kan maak. Of jy nou net […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

15 November 2023

VorigeVolgende
App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart