Skrywer: Bea Punt

Na hoërskool, waar Bea se passie vir kreatiewe skryfwerk begin blom het, het sy haar Honneursgraad in Joernalistiek by Stellenbosch voltooi en sedertdien het haar liefde vir tale, fotografie en goeie koffie aanhou groei. Sy moet elke hond wat sy raakloop 'n kopvryfie gee en droom om eendag 'n sonhuisie by die see te hê.

6 unieke buitelugaktiwiteite vir die winter

6 unieke buitelugaktiwiteite vir die winter

Wanneer die koue aan jou voordeur kom klop en die sneeu soos ’n winterkombers ons land bedek, wag ’n hele nuwe wêreld van avontuur en opwinding tydens winter. Aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry en ander avontuurroetes bly gewild reg deur die jaar, maar daar is sommige buitelugaktiwiteite wat die bloed ’n bietjie warmer deur jou are […]

Bea Punt

Bea Punt

9 Junie 2023

Kom bly hiér naby die Krugerwildtuin!

Kom bly hiér naby die Krugerwildtuin!

Dit is nooit te vroeg om jou vakansie in die Kruger te begin beplan nie. Verblyf in en rondom die Wildtuin word gewoonlik al vróég volbespreek, so LekkeSlaap het ’n paar verblyfopsies rondom die Wildtuin uitgekies, vir diegene wat die rustigheid van hul eie plekkie wil geniet, maar steeds naby genoeg aan die Wildtuin wil wees vir dagbesoeke.

Bea Punt

Bea Punt

13 April 2023

Instagram-plekke wat jy móét bespreek

Instagram-plekke wat jy móét bespreek

Dis moeilik om verby die perfekte Instagram-foto van jou gunstelingverblyf te blaai. As jy daarvan hou om jouself in die skoonheid van jou omgewing te verloor, dan is hierdie versameling plekke perfek vir jou! Hier wys ons jou hoe ongelooflike ruimtes met gerieflikheid gekombineer word en hoe jy jou Instagram-profiel met daardie perfekte fotogeleentheid sommer […]

Bea Punt

Bea Punt

17 Maart 2023

Troeteldiervriendelike verblyf vir groepe aan die Wildekus

Troeteldiervriendelike verblyf vir groepe aan die Wildekus

Daar is min dinge so hartseer soos om vir Wagter, Sokkies, Bessie of Buksie agter te laat wanneer jy met vakansie gaan. Daarom het LekkeSlaap ’n lys van lekke Wildekus-blyplekke saamgestel, waar jy saam met jou gesin, vriende én troeteldier kan kuier!  Mainstay Beach House and Bennet’s Place — Gxarha (Morganbaai) Mainstay Beach House and […]

Bea Punt

Bea Punt

23 Februarie 2023

Top-10-blyplekke wat júlle harte vinniger laat klop

Top-10-blyplekke wat júlle harte vinniger laat klop

Met meer as 25 000 blyplekke op ons webtuiste kan ’n mens maklik van al die mooistes waarop jy al afgekom het, vergeet. Het jy geweet LekkeSlaap het ’n Gunsteling-opsie waar jy al jou gunstelingblyplekke kan stoor en weer in ’n japtrap kan opspoor wanneer jy jou volgende vakansie beplan? Danksy hierdie nuttige funksie kon […]

Bea Punt

Bea Punt

9 Desember 2022

Kies dié plekke vir jou volgende naweekwegbreek naby Gauteng

Kies dié plekke vir jou volgende naweekwegbreek naby Gauteng

Partykeer is ’n mens lus om ná ’n besige week net vinnig te gaan en asem te skep en hoewel Gauteng dikwels ’n gewoel en gekrioel is, is daar talle rusplekkies waarheen jy kan ontvlug. LekkeSlaap het ’n verskeidenheid wegbreekplekke in die bos, op die plaas en teen die berg gaan soek om jou volgende […]

Bea Punt

Bea Punt

27 Oktober 2022

11 spa-wegbreke vir ’n groep 

11 spa-wegbreke vir ’n groep 

Die jaar is amper op sy rug en dis dus tyd om ’n welverdiende blaaskans te neem. Hoe klink ’n wegbreek saam met jou vriende waar strelende musiek in die agtergrond speel terwyl die aroma-olies jou besige realiteit na stilte bring? Hierdie spa-wegbreke is die perfekte geleentheid vir julle om weer op te vang en […]

Bea Punt

Bea Punt

15 September 2022

Sprokiesagtige tuinkothuise in die Wes-Kaap

Sprokiesagtige tuinkothuise in die Wes-Kaap

Het jy as kind ook soms gedink jy hoor kabouters in die tuin sing? Dan sal hierdie volgende paar wegbreekvoorstelle vir jou baie geluk bring! Lente is om die draai en tuine word binnekort met ’n kleurvolle blompalet versier. LekkeSlaap het ’n paar bekoorlike tuinkothuise, wat op jou volgende wegbreeklysie moet wees, in die Wes-Kaap […]

Bea Punt

Bea Punt

12 Augustus 2022

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart