Skrywer: Bea Punt

Na hoërskool, waar Bea se passie vir kreatiewe skryfwerk begin blom het, het sy haar Honneursgraad in Joernalistiek by Stellenbosch voltooi en sedertdien het haar liefde vir tale, fotografie en goeie koffie aanhou groei. Sy moet elke hond wat sy raakloop 'n kopvryfie gee en droom om eendag 'n sonhuisie by die see te hê.

Rus en vrede: Privaat verblyf waar jy kan gaan wegkruip

Rus en vrede: Privaat verblyf waar jy kan gaan wegkruip

Voel dit soms of jou ore begin sing en jou week ekstra dae bykry? Of wonder jy gereeld wanneer laas jy net gesit en ontspan het? ’n Rustige wegbreek is dan net die regte medisyne vir jou! LekkeSlaap het ’n lys van privaat verblyf saamgestel. By dié plekkies kan jy ’n bietjie met die natuurgeluide […]

Bea Punt

Bea Punt

13 Julie 2022

Pod-eenhede gee ’n nuwe betekenis aan klein en knus verblyf.  

Pod-eenhede gee ’n nuwe betekenis aan klein en knus verblyf.  

Pod-eenhede, beter bekend as pods, wat eens net as ’n bekostigbare kitsopsie vir sakereise beskou is, het deesdae in ’n gewilde, moderne en, in sommige gevalle, luukse verblyfopsie ontwikkel. Hoewel dit as klein bestempel word en net die basiese geriewe vir ’n vinnige oornag bied, is dit nie meer net ’n voorkeurkeuse vir sakereisigers nie, […]

Bea Punt

Bea Punt

3 Junie 2022

Gesinsverblyf met kindervriendelike aktiwiteite op die perseel 

Gesinsverblyf met kindervriendelike aktiwiteite op die perseel 

’n Gesinsvakansie is altyd iets om na uit te sien, maar dis nie altyd so maklik om die jongspan besig te hou nie. Gelukkig spog ons land met ’n pragtige kuslyn, indrukwekkende reservate en asemrowende landskappe, en bied dit uitstekende geleenthede om die avontuurlike kant van Suid-Afrika saam met kinders te ervaar. LekkeSlaap het ’n […]

Bea Punt

Bea Punt

6 Mei 2022

Jou top-reiswenke vir 2022

Jou top-reiswenke vir 2022

Dit bly darem maar opwindend om jou tassie te pak en ’n paar dae die realiteit te ontsnap. Ons swerflus is groter as ooit en met 2022 wat ’n lig aan die einde van die reistonnel bied, kan jy jouself vra: Wanneer laas was ek by my gunsteling-wegbreekplekkie? Of wanneer laas het ek op ’n […]

Bea Punt

Bea Punt

3 Februarie 2022

’n Wittebrood wat elke sak sal pas

’n Wittebrood wat elke sak sal pas

Die idee van ’n wittebrood laat die meeste mense se begrotings sommer sug, maar elkeen droom tog van daardie romantiese wegbreek om jou en jou geliefde se nuwe lewenspad te vier. ’n Wittebrood is ’n persoonlike ervaring wat by die paartjie se belangstellings én sak moet pas en daarom het LekkeSlaap.co.za ’n lys met ’n […]

Bea Punt

Bea Punt

9 Desember 2021

Jou menu vir avonture in Montagu

Jou menu vir avonture in Montagu

As ’n mens in Montagu se hoofstraat, Langstraat, ry ervaar jy ’n klassieke klein-dorpie-gevoel, maar in die are wat na die res van dié geskiedkundige dorpie vloei, pols daar pragtige natuurskoon, kunstige argitektuur, opwindende aktiwiteite en, natuurlik, eeue-oue mensestories. LekkeSlaap is onlangs genooi om ’n bietjie toeris in hierdie om-die-draai-dorpie te speel en ons vertel […]

Bea Punt

Bea Punt

27 Oktober 2021

Romantiese verblyf langs ’n rivier

Romantiese verblyf langs ’n rivier

’n Huweliksherdenking, ’n wittebrood, of gehaltetyd saam met ’n spesiale iemand ─ daar is altyd ’n goeie rede om ’n romantiese wegbreek te bespreek. En wat is beter as om met kabbelende water in die agtergrond tyd saam met jou geliefde deur te bring? LekkeSlaap.co.za het romantiese verblyf langs ’n paar riviere uitgesoek waar julle […]

Bea Punt

Bea Punt

22 September 2021

Speel gholf by hierdie wegbreke langs die kus

Speel gholf by hierdie wegbreke langs die kus

’n Goeie baansyfer word nie verniet ’n albatros genoem nie. Suid-Afrika is die tuiste van menige wêreldberoemde gholfbane waarvan heelparty met ’n kuslyn in die agtergrond spog. ’n Gholfwegbreek teen die kus is ’n ervaring wat op elke gholfliefhebber se lysie moet wees. Buiten gholf, bied dié skilderdoek-dorpies langs Suid-Afrika se kus bied boonop baie […]

Bea Punt

Bea Punt

7 Julie 2021

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart