Paradysverblyf aan die subtropiese Hibiskuskus

Paradysverblyf aan die subtropiese Hibiskuskus

Die Hibiskuskus skuil aan die einde van KwaZulu-Natal se Suidkus, net noord van die Wildekus, en is sowat 90 minute se ry vanaf Durban. Die warm Mosambiekse stroom wat hiér verbyvloei komplementeer die subtropiese klimaat en sorg heel jaar lank vir ’n vakansie-geleentheid aan die kus vir dié wat op soek is na son, sand […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

5 Oktober 2022

Vakansie in die Vrystaat? Maak ’n draai by dié dorpe!

Vakansie in die Vrystaat? Maak ’n draai by dié dorpe!

As ’n mens aan die Vrystaat dink, dink jy miskien aan mooi meisies, mooi mielies en Bloemfontein, maar min van ons dink aan vakansie. Dit is tog te jammer, want wat die Vrystaat tekort skiet deur nie ’n grens met die see te deel nie, maak hy voor op met sy oulike dorpe, gasvrye mense, […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

29 September 2022

Op reis deur die Oos-Kaap

Op reis deur die Oos-Kaap

Die Oos-Kaap is ’n provinsie van uiterstes: van droë, warm somers in die Karoo tot sneeubedekte winters in die Hooglande, en van digte inheemse woude in die Tsitsikamma tot die groot, oop vlaktes van Camdeboo Nasionale Park. Somersdae langs die Sonskynkus word met ’n nagwildrit in die Kariega Wildreservaat afgesluit, terwyl die Wildekus se dramatiese […]

Nina Fouche

Nina Fouche

23 September 2022

11 spa-wegbreke vir ’n groep 

11 spa-wegbreke vir ’n groep 

Die jaar is amper op sy rug en dis dus tyd om ’n welverdiende blaaskans te neem. Hoe klink ’n wegbreek saam met jou vriende waar strelende musiek in die agtergrond speel terwyl die aroma-olies jou besige realiteit na stilte bring? Hierdie spa-wegbreke is die perfekte geleentheid vir julle om weer op te vang en […]

Bea Punt

Bea Punt

15 September 2022

Kom braai hiér

Kom braai hiér

Suid-Afrikaners is oor die algemeen lief vir braai, maar in Septembermaand brand die vlamme ekstra hoog! Erfenisdag word al vir jare lank om lekker braaivleisvure gevier, en LekkeSlaap nooi jou om hierdie Erfenismaand saam met jou geliefdes by een van dié braaiplekke in ons ongelooflike land te kuier.  Bushwillow Private Villa Hoedspruit ’n Bosveldvuur het […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

8 September 2022

27 vakansieplekke met ’n Jacuzzi

27 vakansieplekke met ’n Jacuzzi

Die goeie ou Jacuzzi bly een van die mees gesogte geriewe onder vakansiegangers. Daarom het LekkeSlaap ’n behoorlike lys van lekke blyplekke saamgestel waar jy in ’n Jacuzzi kan sit en ontspan.

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

31 Augustus 2022

Draai af na Riversdal ─ hier is baie om te doen!

Draai af na Riversdal ─ hier is baie om te doen!

Riversdal is vir baie mense net ’n naam op ’n bord langs die N2, maar dié dorpie is ’n versteekte juweel wat vir geen verkenner terugstaan nie. Die dorpie vorm deel van die Hessequa-streek wat van die Breederivier in die weste na die Gouritsrivier in die ooste en vanaf die Langeberge agter Riversdal tot by […]

Nina Fouche

Nina Fouche

25 Augustus 2022

Wat gaan aan in Wupperthal?

Wat gaan aan in Wupperthal?

Nadat Wupperthal, die historiese sendingstasie diep in die Cederberg, op 30 Desember 2018 deur ’n reusebrand verwoes is, was daar nie veel hoop vir die voortbestaan van dié afgeleë nedersetting nie. Ná nuus van die brand, is die hartseer lot van nóg ’n Suid-Afrikaanse kultuurbaken in die media betreur.  Maar Wupperthal het so te sê […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

19 Augustus 2022

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart