6 skouspelagtige staproetes vir jou emmerskoplysie

6 skouspelagtige staproetes vir jou emmerskoplysie

Is jy ’n kranige stapper en ’n regte avontuurdier? Hou jy van swoeg en sweet met ’n swaar sak op jou rug terwyl jy jou verkyk aan die mooi natuur? Dan is dié blog nét vir jou! LekkeSlaap het ’n lys  van ses skouspelagtige staproetes wat op jou emmerskoplysie hoort gemaak, so lees ’n bietjie, […]

Daleen Venter

Daleen Venter

13 April 2022

Wat om te sien en doen in Yzerfontein

Wat om te sien en doen in Yzerfontein

Yzerfontein is een van die min dorpies waar ’n mens régtig kan afskakel. Alhoewel hierdie Weskusdorpie uitbrei, met allerhande aktiwiteite en besienswaardighede spog én al die nodige geriewe het, het dit steeds ’n kalmerende, rustige atmosfeer wat jy nie deesdae sommer kry nie. Dit is sowat ’n uur se ry uit Kaapstad ─ perfek vir […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

6 April 2022

Visvangvakansie? Hier kan jy lekker slaap én hengel

Visvangvakansie? Hier kan jy lekker slaap én hengel

Ons het blyplekke regoor Suid-Afrika gaan soek waar jy vir ’n naweek kan wegbreek én op die perseel kan visvang ─ van forel tot baars en kabeljou tot katvis, hier is iets van alles.  

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

17 Maart 2022

10 Naweekwegbreke naby Johannesburg

10 Naweekwegbreke naby Johannesburg

Soos gesien op Maroela Media Johannesburg is ’n reusestad met ’n hele rits aktiwiteite om te geniet, maar dit kan maklik te veel raak vir diegene wat na stilte, rustigheid en ’n wegkomkans smag. Daarom het LekkeSlaap dié lysie vir Gautengers saamgestel met tien lekke plekke wat ideaal is vir ’n naweekwegbreek uit die besige […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

3 Maart 2022

Rivier- en damwegbreke buite Johannesburg en Pretoria

Rivier- en damwegbreke buite Johannesburg en Pretoria

Daar is niks wat jou só lekker laat ontspan soos om langs die water te sit nie. Die kalmerende effek van ’n rivier wat kabbel of ’n dam met al sy voëlgeluide laat jou vinnig van die stad se geraas vergeet, en daarom het LekkeSlaap ’n lys van tien waterwegbreke naby Johannesburg en Pretoria opgestel […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

24 Februarie 2022

Naweekdorpies naby Gauteng

Naweekdorpies naby Gauteng

Dis altyd lekker om die stad te besoek en ’n draai by al die immergewilde besienswaardighede en interessante museums te maak, maar soms, en veral deesdae, wil ’n mens sommer net in die kar klim en ’n bietjie ry ─ ver weg van die alewige stadsgedruis, aaklige toetergeluide en verdomde verkeersknope. Gelukkig is daar sommer […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

16 Februarie 2022

Ontdek die wonderlike Noordwes

Ontdek die wonderlike Noordwes

Die Noordwes in Suid-Afrika bied ’n skatkis van dinge om te verken. In hierdie provinsie kan jy die Groot Vyf sien, by luukse lodges uitspan, grotte verken en aan watersport deelneem. Dit is boonop naby Johannesburg, so dit is maklik om sommer vinnig-vinnig in die kar te spring vir ’n naweekwegbreek as die swerflus jou […]

Ingrid Heydenrych

Ingrid Heydenrych

10 Februarie 2022

Jou top-reiswenke vir 2022

Jou top-reiswenke vir 2022

Dit bly darem maar opwindend om jou tassie te pak en ’n paar dae die realiteit te ontsnap. Ons swerflus is groter as ooit en met 2022 wat ’n lig aan die einde van die reistonnel bied, kan jy jouself vra: Wanneer laas was ek by my gunsteling-wegbreekplekkie? Of wanneer laas het ek op ’n […]

Bea Punt

Bea Punt

3 Februarie 2022

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart