
Kom Vier Vanjaar Fees in die Noord-Kaap
As ’n mens aan die Noord-Kaap dink is kleurvolle veldblomme, rooi duine, eindelose grasvelde en kokerbome al wat jy voor jou geestesoog sien. Iets wat jy dalk nié weet nie is dat daar sommer ook ’n hele rits feeste is wat hier en daar soos oases in die woestyn hulle verskyning maak. LekkeSlaap het ’n […]
14 Maart 2018

Malmesbury in Engeland!?
Buiten Tafelberg, legio wynplase en ’n kuslyn wat die Atlantiese en Indiese Oseaan insluit, het die Wes-Kaap ook ’n rits dorpe met naamgenote in Brittanje, die Verenigde State van Amerika en selfs in Nieu-Seeland. Daarom het LekkeSlaap 10 Wes-Kaapse dorpe uitgesoek wat eweknieë in die buiteland het en ons deel graag ’n handjie vol ooreenkomste […]
9 Maart 2018

8 Lekke Suid-Afrikaanse Reisapps
Kyk, ons erken daar is beslis ’n tipe romanse en nostalgie aan reis met ’n oudtydse padkaart en ’n stapel reisgidse waarin jy alles van doendinge en besienswaardighede tot wild- en voëlspesies kan opsoek. Maar die Suid-Afrikaanse reisindustrie groei en moderniseer nou só vinnig dat jy byna glad nie meer effektief sonder ’n slimfoon aan […]
7 Maart 2018

Kom Klink ’n Glasie op dié Gesellige Kuierstoepe!
Die ideale stoep het genoeg sitplek vir ’n groot groep vriende of die hele familie, ’n asemrowende uitsig, gemaklike meubels, braaigeriewe om saans ’n vleisie oor die kole te gooi, en speelplek naby vir die kinders. LekkeSlaap het dié lysie in gedagte gehou en ’n paar gesellige kuierstoepe gaan uitsoek waar jy en jou kroos […]
2 Maart 2018

Wees waterwys!
Die Kaap was al baie dinge: Hollands, Engels, selfs Bataafs, maar deesdae is die Kaap net een ding ─ dors! Na ’n paar besonder droë winters het Slaapstad uiteindelik wakkergeskrik en besef dis nou Day Zero-sake as sy nie vinnig begin water spaar nie. Groen en bruin JoJo-tenks verrys soos paddastoele in agterplase, gryswaterpraatjies word […]
28 Februarie 2018

Oorweeg ’n Besoek aan Underberg
In die ooste van ons land lê ’n draak uitgestrek van noord na suid, en net voor jy sy stert se punt bereik, is daar ’n dorpie wat in sy skadu pryk. Underberg is die poort tot die Drakensberge en sy naam is te danke aan daar waar hy lê: onder die berg, of meer […]
21 Februarie 2018

Africanos Country Estate: ’n Oase in Addo
“Africanos sal jou asem wegslaan en dis baie meer as net ’n luukse hotel in die hartjie van Addo” ─ die Venters Sitrusboorde en die beroemde Addo Olifant Nasionale Park is nie ál wat in die Sondagsriviervallei skuil nie … Africanos Country Estate is ’n hemelse hotel in die hartjie van Addo wat besoekers van regoor […]
16 Februarie 2018

Jou A-Z van Trou-Venues in Gauteng
Droom jy nog altyd van ’n elegante bruilofsfees in die Goudstad, ’n troumakietie in Magaliesburg of ’n sprokiestroue in Dinokeng? Dan sal dié gids tot trou-venues in Gauteng sommer gou jou beste maat in die beplanning vir die groot dag raak! Ter viering van Valentynsdag het LekkeSlaap ’n paar blyplekke met trou-venues op die perseel […]
14 Februarie 2018








