Die Overberg se Eiesoortige Wynroetes

Die Overberg se Eiesoortige Wynroetes

Suid-Afrika spog nie net met asemrowende landskappe en natuurskoon nie, maar ook met talle wêreldklas-wynroetes. Te danke aan die Wes-Kaap se Mediterreense klimaat is dit die land se gewildste wynstreek met ’n legio wynplase om elke hoek en draai. Buiten wynproe bied talle wynplase ook ’n blik op die streek se geskiedenis, heerlike kos, plaasdiere […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

21 Junie 2017

Rolstoelvriendelike Wegbreke

Rolstoelvriendelike Wegbreke

  Vergeet jou sorge by die huis, want ons wil jou ’n paar rolstoelvriendelike blyplekkies wys!   Dit is ongelukkig ’n realiteit dat die reis- en gasvryheidsbedryf selde voorsiening maak vir mense wat rolstoelvriendelike verblyf benodig. Ons besef dat die frustrasie van ontoeganklike verblyf dalk jou vakansielus mag blus, maar daar is darem net te […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

15 Junie 2017

Bederf Jouself met só Bobaas-bad

Bederf Jouself met só Bobaas-bad

’n Salige sessie in die borrelbad is ’n bederf wat jy nie sommer elke dag kan geniet nie. Wie het nou tyd om in die water te week as daar byna ’n miljoen dinge in en om die huis is wat gedoen moet word … Om behoorlik af te skakel moet ’n mens liefs nie […]

Frances Strooh

Frances Strooh

14 Junie 2017

Vredefortkoepel ─ Opvoedkundig én Opwindend!

Vredefortkoepel ─ Opvoedkundig én Opwindend!

Ongeveer twee miljard jaar gelede het ’n meteoriet groter as Tafelberg die aarde getref en vandag staan dié gebied as die Vredefortkoepel bekend. Dié Wêrelderfenisgebied is in die Vrystaat en is egter nie net ’n geologiese skatkis nie. LekkeSlaap het 15 opwindende doendinge ontdek wat so reg in menige avonturier se kraal sal pas! https://www.instagram.com/p/BTSGEhhlU6T/?hl=en […]

Jana Barnard

Jana Barnard

9 Junie 2017

Alles behalwe vaal in dié driehoek

Alles behalwe vaal in dié driehoek

Raak jy mismoedig as jy hoor jy moet die Vaaldriehoek besoek? Wel, wees gerus, want LekkeSlaap het gaan kyk hoe om vaal in vrolik te verander! Die Vaaldriehoek is nog altyd bekend as die driehoek wat grotendeels deur Vanderbijlpark, Vereeniging en Sasolburg gevorm word. Destyds was dit ’n belangrike stedelike en industriële middelpunt, maar vandag is die Vaalrivier […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

7 Junie 2017

13 Troeteldiervriendelike Restaurante in Pretoria

13 Troeteldiervriendelike Restaurante in Pretoria

Pretorianers is lief vir uiteet saam met vriende en familie ─ hondekinders inkluis! Daarom is dit g’n wonder dat daar om elke hoek en draai ’n troeteldiervriendelike eetplek in die Jakarandastad verskyn nie. LekkeSlaap het 13 gaan uitsnuffel om jou voor te berei op jou volgende vakansie in Pretoria met Wagter aan jou sy! Afro-boer, […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

2 Junie 2017

Verken die Rooibosroete: Vanrhynsdorp tot Citrusdal via Wupperthal

Verken die Rooibosroete: Vanrhynsdorp tot Citrusdal via Wupperthal

Die Rooibosroete is ’n unieke toevoeging tot die bekende N7 wat mense al dekades lank ry op soek na Namakwaland se daisies, kosmos en die soetste sitrusvrugte in Suid-Afrika. Die roete is ’n verering van die Aspalathus linearis-plant, of sommer net Rooibos soos ons dit ken. Dié plant word verwerk tot daardie bekende oranjerooi tee […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

26 Mei 2017

St Lucia: ’n Ware Afrika-paradys met Duisende Doendinge!

St Lucia: ’n Ware Afrika-paradys met Duisende Doendinge!

’n Kuswoud, ’n meer, ’n wildreservaat en legio strande met koraalriwwe ─ nee, dis nie ’n tropiese eiland êrens in die vreemde nie, maar Suid-Afrika se eie paradys, St Lucia! Dié kusdorpie is sowat 240 kilometer noord van Durban aan KwaZulu-Natal se Olifantkus geleë en vorm deel van Suid-Afrika se heel eerste Wêrelderfenisgebied, die iSimangaliso […]

Karli Durr

Karli Durr

24 Mei 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart