Liewe aarde, jy gaan wáár bly op Moedertaaldag?

deur Heste Nortier op 20 Februarie 2020

Die jaar het skaars begin en ons is reeds effe Kusboude, maar kom kuier by dié heerlike LekkeSlaap-plekke, want Dis Beau-tie-ful! ’n Braai is aan die orde van die dag, maar selfs al maak jy ’n Kotties Paai, is ’n Glipsie by die See nie die dood van Katryn nie! Kom eis jou Pondjiebotter en … Lees “Liewe aarde, jy gaan wáár bly op Moedertaaldag?”

AfriCamps at Doolhof: ’n Lekke glanskamp-wegbreek

deur Heste Nortier op 19 Februarie 2020

Oos wes, tuis bes, maar hier is ’n nuwe lewensles ─ ’n AfriCamps-wegbreek was toe nét die ding om ons vakansielus te les! Dit is duidelik dat daar ongelooflik baie tyd en moeite afgestaan word om seker te maak dat elke permatent sommer tjop-tjop ’n wegbreek-tuiste kan word. Daar word aan alles gedink ─ tot … Lees “AfriCamps at Doolhof: ’n Lekke glanskamp-wegbreek”

Skrikkeljaar: Vra die jawoord in die Natalse Middellande

deur Altus Booysen op 12 Februarie 2020

Die rooiligte flikker in Februariemaand en ambulanse versnel op die snelweg om pleisters vir gebroke harte te bring, want die maand van liefde is in ons midde en al die truuks gaan op die proef gestel word om wederhelftes te beïndruk. Februariemaand is sinoniem met Valentynsdag en dra ’n rooi strikdas en hartjie-sjokolade wat in … Lees “Skrikkeljaar: Vra die jawoord in die Natalse Middellande”

Die LekkeSlaap-span se Top-Valentynswegbreke

deur Adriëtte le Roux op 7 Februarie 2020

Soos gesien op Maroela Media. Of ons dit nou wil erken of nie, die meeste van ons is heimlik romanties en droom alte lekker daarvan om ’n afgeleë huisie in die woud of ’n luukse bosveld-lodge met ’n spesiale persoon te deel. So, van sakpas-opsies tot eersteklasbestemmings, laat die LekkeSlaap-span se top-idees vir romantiese wegbreke … Lees “Die LekkeSlaap-span se Top-Valentynswegbreke”

10 Dorpies wat jy vanjaar móét besoek

deur Lisa Croeser op 5 Februarie 2020

Suid-Afrika se kleiner dorpies is wat ons land werklik mooi maak en waar die ware pret skuil. Kom verdwaal in die geskiedenis, proe ’n verskeidenheid disse, lê op die strande en verken roetes eie aan die Suid-Afrikaanse natuurskoon in dié tien besonderse dorpies.  1. Wakkerstroom, Mpumalanga Wakkerstroom, wat soms die juweel van Mpumalanga genoem word, … Lees “10 Dorpies wat jy vanjaar móét besoek”

Só lyk vet pret in Plett

deur Hennely Nel op 29 Januarie 2020

Soos gesien op Maroela Media. Dis die tweede week van die nuwe dekade en op my kalender is die woord “Plettenbergbaai” in groot letters neergepen. LekkeSlaap het ’n bietjie gaan loer waarin die gewildheid van dié kusdorp steek.  Daar is min dinge so opwindend soos die afwagting op ’n vakansie by die see, veral as … Lees “Só lyk vet pret in Plett”

Sutherland: ’n Naweek tussen die Karoo-sterre

deur Karli Durr op 29 Januarie 2020

Op die Roggeveld-platorand skuil ’n piepklein dorpie met ’n hart so groot soos die hemelruim. Sutherland is beslis meer as ’n navorsingsteleskoop en asvaal, sneeubedekte vlaktes. Hiér ken almal mekaar en besoekers word met egte Karoo-gasvryheid verwelkom. As iemand met ’n liefde vir letterkunde, geskiedenis en die natuur, wou ek Sutherland nog altyd besoek en … Lees “Sutherland: ’n Naweek tussen die Karoo-sterre”

LekkeSlaap vind die Karoo-hemel by Wildehondekloof

deur Nanje Lourens op 22 Januarie 2020

Die Karoo het nou maar net sy manier om ’n mens weer mens te laat voel. Dis asof die oop vlaktes en die groot niet jou weer aan die dink sit ─ nie soos in die stad waar jou warrelwindgedagtes tussen die wolkekrabbers gaan vassteek en die getoeter en rumoer jou denke onhoorbaar demp nie. … Lees “LekkeSlaap vind die Karoo-hemel by Wildehondekloof”

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za