Geverifieerde Resensie

Amathole District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 865 resensies.

Gonubie, Amathole-distrik

93 On Main

"Dis 'n pragtige, rustige dorpie en ideaal vir 'n wegbreek van die stad."

Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik

Schafli Manor

"Peaceful and not over developed, the perfect setting to relax. "

Oos-Londen, Amathole-distrik

Sleepwell BnB

"East London is beautiful."

Gonubie, Amathole-distrik

Bon à Vie

"Kort 'n paar restaurante, het baie wegneemete plekke maar nie rerig restaurante nie."

Gonubie, Amathole-distrik

93 On Main

"Benodig nog sitplek vir die mense wat nie strand toe gaan nie, maar wat wil net sit en kyk vir die see. "

Nahoon Strand, Amathole-distrik

Springtide Studios

"Uitstekende strand en swemarea. Mooi rivier uitmonding wat ideaal vir kinders is."

Gonubie, Amathole-distrik

Ocean Bed

"Baie oulike bestemming, strand pragtig, veilig en ongerep."

Gonubie, Amathole-distrik

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Ligging absoluut pragtig behalwe die straate is in 'n baie, baie slegte toestand en ek verstaan daar word niks aan gedoen nie. Is 'n probleem om die potholes te mis en dit is die mening van baie besoekers met wie ons in die gesels gekom het."

Gonubie, Amathole-distrik

Bon à Vie

"Awesome strand en natuurskoon."

Gonubie, Amathole-distrik

Seaside Holiday Apartments

"Gonubie is 'n heerlike bestemming en beslis 'n ideale vakansiebestemming."

Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik

Crawford's Beach Lodge

"A highly recommended place to spend a holiday!"

Gonubie, Amathole-distrik

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Ek sal weer met vakansie na Gonubie gaan, dalk net by verblyf met 'n uitsig oor die see."

Sunnyridge, Amathole-distrik

Sunnyridge Lodge

"It is a lovely guest house that is perfect for a short stay however I would not make use of it over a long period of time. It is also near to a shopping complex that has the basics just as a Pick n Pay."

Gonubie, Amathole-distrik

111 Rose and Ale

"It's a lovely small suburb in East London. Can be a lovely place to go on vacation if you have the correct accommodation."

Gonubie, Amathole-distrik

111 Rose and Ale

"As toerisme bestemming is daar nie veel te sien in Gonubi self nie, maar vir 'n gesin met jong kinders is die Lagoon en veilige swem strand 'n ongelooflike lekker treat! Die natuurskoon in Gonubi is pragtig!"

Hogsback, Amathole-distrik

Maple Grove Cabin

"Ideaal vir avonturiers."

Gonubie, Amathole-distrik

Chanteclear

"Pragtige dorp! 'n Stappie langs die see en rivier is kos vir die siel."

Buffelstad, Amathole-distrik

Premier Resort Mpongo Private Game Reserve

"Baie mooi stad, maar baie duur vir wat jy kry."

Gonubie, Amathole-distrik

Lollee's Cottage

"Pragtige plek, sal gou weer 'n draai maak, beslis nie genoeg tyd gehad om als te besigtig nie."

Hogsback, Amathole-distrik

Maple Grove Cabin

"Ek was teleurgesteld met Hogsback. Dit het agteruitgegaan van wat ons 9 jaar terug daar was."

Gonubie, Amathole-distrik

111 Rose and Ale

"Baie oulike plek skoon en goed geleë met goeie infrastruktuur."

Gonubie, Amathole-distrik

Chanteclear

"Mooi area en baie sentraal. "

Gonubie, Amathole-distrik

Ocean Bed

"Web information about Gonubie showed it to be really interesting for a short stay."

Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik

The Sullies

"As jy rustigheid en kalmte soek is Morgensbaai die regte plek."

Gonubie, Amathole-distrik

93 On Main

"Gonubie is in 'n rustige area en baie aangenaam."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang