Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1453 resensies.

Bloemfontein

Edaneg

"Koud maar baie gasvry dorp."

Bloemfontein

Villa Rose Guesthouse & Venue

"As Vrystater is Bloemfontein vir my 'n sakekern, nie 'n vakansiebestemming nie."

Bloemfontein

Edaneg

"Mooi dorp, net 'n so hier en daar 'n paar slaggate, maar dis oral oor so."

Bloemfontein

Rosepark Guesthouse

"Bloemfontein was altyd die Rosestad, maar deesdae kan mens die agteruitgang waarneem."

Bloemfontein

Toscana Estate

"Bloemfontein is 'n aangename bestemming om te besoek, beide vir besigheids- of toerismedoeleindes."

Bloemfontein

Victorious on Whites Road

"Very calm area and easy to explore."

Bloemfontein

Tula 159

"Was die Stad van Rose."

Bloemfontein

Jock-Inn Gastehuis

"Mense is baie vriendelik, laat jou tuis voel in die Vrystaat!"

Bloemfontein

Ceelee's Place

"Bloemfontein se mense is vriendelik."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Gebruik die hoofweg om van punt A tot B te kom om slaggate te vermy."

Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Ongelukkig het Bloemfontein baie agteruit gegaan en dit is hartseer om te sien."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Nie veel tyd gehad om te verken, laat ingekom en vroeg gery."

Bloemfontein

28onCalliope

"Was not for pleasure, do not really have an opinion."

Bloemfontein

Windmill Guest House Bloemfontein

"Dit was 'n belewenes Sal vir seker weer terugkeer."

Bloemfontein

College Lodge

"Have always loved Bloemfontein, have always wanted to visit the Women's Concentration Camp which I did. Went to visit the Oliewenhout Art Musuem, loved the art and the building."

Bloemfontein

7 on Connor

"Stad met 'n dorpsatmosfeer."

Bloemfontein

Stay @ 126

"Boeremark op Saterdae is 'n moet. Baie lekker."

Bloemfontein

Lemon Tree Guest Rooms

"Dis my geboortedorp."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Brrr ... dit was koud."

Bloemfontein

Victorious on Whites Road

"Dit was hartseer om te sien hoe daar by sekere dele van die dorp hope vuilgoed langs die paaie gelê het, en die paaie vol slaggate is."

Bloemfontein

Road Lodge Bloemfontein Airport

"Was lekker koud, maar het warm geslaap."

Bloemfontein

Edaneg

"Ons het lank in die Vrystaat gewoon en redelik gereeld in Bloemfontein gekom vir werk en medies. Bly 'n mooi dorp, maar baie jammer oor die infrastruktuur wat so agteruit gaan."

Bloemfontein

21 On Coetzee

"Ons was daar vir die rugby, en kan nie wag om weer te gaan nie."

Bloemfontein

Ehrlichpark Lodge

"Ek dink dit was baie skoon gewees en gras was kort gesny teenoor 'n vorige keer wat ons daar deurgery het. Maar die keer het ek gedink dat dit die skoonste stad buiten miskien die Kaap is. Beslis was ons beïndruk dat na die toets toe ons by die stadion verbyry daar geen gemors om die stadion te sien was nie. Alles was skoon en in sakke. En netjies die hele stad deur. Was lekker om weer te sien 'n plek kan sonder rommel wees."

Bloemfontein

Jock-Inn Gastehuis

"Bloemfontein is nie 'n vakansiebestemming nie, basies 'n oornagdorp op pad na die Kaap of terug na Gauteng."

Bloemfontein

Tula 159

"Hulle het nie traffic nie."

Bloemfontein

Windmill Guest House Bloemfontein

"The Vroue Monument is wonderlik!"

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang