Geverifieerde Resensie
Bloemfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.
"Goeie toeristebestemming. Restaurant op Navel Hill is fantasties en drawwers kan lekker bulte oefen."
"The location is central to all the major attractions within the city. Close to all the major malls and shops. "
"Bietjie ver van malls af, maar rustige, stil buurt. Sal beslis weer daar gaan oornag!"
"Nie in die stad nie, maar nie te ver uit die middestad nie. Netjiese area met genoegsame koopsentrums en garages wat jou dus nie noop om alles in die stad te gaan doen nie. "
Universitas Ridge, Bloemfontein
Janmar"Dit is redelik sentraal geleë, naby die N1, winkelsentrums en universiteit. "