Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1453 resensies.

Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Gerieflik en naby aan alles."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Park Living Guesthouse

"Nie in die stad nie, maar nie te ver uit die middestad nie. Netjiese area met genoegsame koopsentrums en garages wat jou dus nie noop om alles in die stad te gaan doen nie. "

Universitas Ridge, Bloemfontein

Janmar

"Dit is redelik sentraal geleë, naby die N1, winkelsentrums en universiteit. "

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Baie sentraal geleë."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Netjiese area. Sentraal."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 On Coetzee

"Baie goed geleë, maklik om te vind."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Rustige en veilige uitbreiding. Baie skoon en veilig. Beslis aan te beveel."

Bloemfontein

Plaas Cottages

"It is a nice place with friendly people."

Westdene, Bloemfontein

Lala Dene Lodge

"Dit is 'n uitstekende gebied om te bly. Glad nie spyt ek het daar bespreek nie."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Bloemfontein het in die laaste 15 jaar baie agteruit gegaan wat onderhoud betref. Dis nie meer die mooi Rosestad wat ons as studente onthou nie!"

Waverley, Bloemfontein

Isabella's Accommodation

"Al die winkels is binne loopafstand beskikbaar. Dit is vinniger om winkels toe te loop as om te ry. Baie gerieflike en sentrale area om te bly."

Westdene, Bloemfontein

Lala Dene Lodge

"Lekker sentraal. Besige naglewe oor naweke."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Skoon, vriendelik en behulpsaam. Sal graag eendag in die Rosestad wil bly."

Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

"Rosestad, wat meer kan ons sê."

Bloemfontein

28onCalliope

"Sal dit weer besoek."

Bloemfontein

Sangiro Game Lodge

"Bloemfontein was altyd dié Rosestad van die Vrystaat en met harde werk en samewerking kan dit weer herstel word na sy ou glorie."

Langenhovenpark, Bloemfontein

ParkHill Luxury Accommodation

"Easily accessible en goeie geriewe soos winkels en restaurante."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Fevertree Cottage

"Mooi, netjies en veilige omgewing."

Fichardt Park, Bloemfontein

@ 17 Guest House

"Ons het die Vrouemonument daar naby besoek. Bloemfontein is 'n geskiedkundige stad met baie besienswaardighede wat almal die moeite werd is om te besoek. Ongelukkig het tyd ons ingehaal en sou ons langer wou vertoef om meer te sien."

Groenvlei, Bloemfontein

Bel Tramonto

"Kan nie oor Groenvlei kommentaar lewer nie omrede ek 'n kort rukkie daar was vir besigheid en nie as 'n toeris nie."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Dis 'n lekker plek om te kuier."

Blad
Blad 32 - Wys 931 tot 960
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang