Indien jy Boggomsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Boggomsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boggomsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boggoms Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Boggomsbaai akkommodasie
17 lekke plekke om te bly
Rus & Herlaai
Rus & Herlaai is 'n semi-losstaande huis in Boggomsbaai, 'n kusdorpie 26 km van Mosselbaai af. Die dorp val binne d...
Kleinbos 9
Kleinbos 9
Kleinbos 9 is 'n selfsorgvakansiehuis in die idilliese kusdorpie Boggomsbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n wo...
On Oyster
On Oyster is in die kusdorp Boggomsbaai naby Mosselbaai in die Wes-Kaap geleë. Hierdie villa bied 'n asemrowende ui...
@ 9 Protea
@ 9 Protea
@ 9 Protea is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, wat op die eienaar se perseel in Boggomsbaai, Wes-Kaa...
Boggom's View
Boggom's View is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusdorpie Boggomsbaai. Die huis spog met 'n gedeeltelike see-uit...
Strandloper
Strandlopers is in die rustige kusdorpie Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewarea geleë. Boggomsbaai is ongeveer ha...
Skuilhoek
Skuilhoek is 'n rustieke, oopplan-solderkamer wat selfsorgverblyf aan 'n gesin bied. Dit spog met 'n pragtige see-u...
Kraaines
Kraaines
Kraaines is 'n moderne selfsorgstrandhuis met slaapplek vir 8 gaste net 500 m vanaf die strand in Boggomsbaai. Di...
Live our Journey
Live our Journey
Live our Journey is 'n selfsorghuis in die kusdorp Boggomsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende. Hierdie hui...