Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Boggomsbaai

4.9 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Boggomsbaai van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Boggomsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boggomsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boggomsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boggoms Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boggomsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Boggomsbaai

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Piece of Heaven Beach House is ’n dubbelverdieping-selfsorgstrandhuis met ’n asemrowende see-uitsig in Danabaai. Danabaai is ’n prentjiemooi kusvoorstad van Mosselbaai en is op die Tuinroete. Dis ’n stukkie ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Danabay Holiday House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis net 400 m van Danabaai se strand af. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. D...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Gouritz Valley is op die R325 tussen die N2 en Gourtiz geleë. Die instansie is net 13 km van Gouritz af. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek, vir sakereisigers of vir gaste wat 'n t...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Accommodation Mosselbay is aan die kus van Danabaai geleë en kyk uit oor 'n lang stuk van die pragtige strandfront met nimmereindigende see-uitsigte. Die huis het 2 knus selfsorgwoonstelle met privaat ingange wat b...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Breaker View is 'n rustige ateljee-woonstel met 'n 180°-uitsig oor die see, 350 m vanaf die strand, langsaan 'n groenstrook in die Danabaai-bewarea. Die eenheid het 'n privaat ingang wat via trappe bereik word. Di...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Symphony is 'n knus selfsorg-eenheid in die kusbewarea in Danabaai, buite Mosselbaai. Die eenheid is 'n kort entjie se ry van die strand en gholfbane af. Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en gedeelteli...

30% af Aanbod!
VanafR850
R595
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

SeaView Cottage in Danabaai het slaapplek vir 3 gaste en 'n 180º-uitsig oor die see. Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n slaapbank vir kinders is in die leefarea beski...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Danna Baai Huis bied gehalte-verblyf vir 'n groot familie of groep vriende, binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante en winkels. Die natuurskone area bied ook 'n 180°-uitsig oor die see. Die huis het twe...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Die Withuis is 'n selfsorgwoonstel in die skilderagtige Danabaai naby Mosselbaai. Die woonstel is onder die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 ba...

Vanaf
R3 090
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Janzelle Seaview is 'n pragtige selfsorghuis met 6 slaapkamers wat in Danabaai, naby Mosselbaai op die gewilde Tuinroete, geleë is. Die huis beskik oor 6 lieflike, gemaklike slaapkamers wat met 'n koninggrootte-b...

20% af Aanbod!
VanafR1 050
R840
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Beach House on 18P Repens bied oornagverblyf in 'n natuurreservaat in Danabaai in Mosselbaai. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdiepinghuis bied ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Huisie by die See is 'n tweeslaapkamerwoonstel net onder die hoofhuis. Die woonstel het 'n privaat ingang en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel het 'n uitsig oor die see vanuit albei slaapkamers,...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Ovina Rust bied gerieflike selfsorgverblyf in Danabaai met 'n lieflike uitsig oor die baai. Verblyf word gebied in 2 woonstelle met privaat ingange en slaapplek vir 4. Elke woonstel beskik oor 2 kamers, 'n badkamer...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Rus By Die See is in Danabaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende naby die strand, winkels en restaurante. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir tot 12 gaste. Die eerste...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Oceanview is in die hawedorpie Mosselbaai op die bekende Tuinroete geleë. Die huis is 2 km van die strand af. Dié huis het 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n ge...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Purple Gate is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se woonerf in die rustige dorpie, Danabaai, langs die parkgordel. Dit is na aan al die pragtige strande, gholfbane en besienswaardighede op die Tuinroete. ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Agape Danabaai is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai wat slaapplek aan 6 persone bied. Die woonstel is toegrus met 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien. Die eenheid is op die grondvlak geleë op die rand v...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Villa 338 Flora, 'n gerieflike, ruim, netjiese gesinswoning in die kusbewarea, Danabaai. Dis net 'n hanetree, 12 km, vanaf Mosselbaai en Hartenbos bekend as die Tuinroete. Hier is 'n gematigde klimaat regdeur die j...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

Ben's Place is 'n selfsorghuis na aan die strand in Danabaai, digby Mosselbaai. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte, naby verskeie doendinge. Die woonstel het 2 slaap...

Vanaf
R2 175
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Danabaai

32 Nerina is 'n bekoorlike vakansiehuis in die kusreservaat Danabaai, naby Mosselbaai. Die huis is naby die strand, winkelsentrums en restaurante. Daar is slaapplek vir 6 gaste en die eenheid beskik oor 2 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 61 tot 61

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za