Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Boggomsbaai

4.7 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Boggomsbaai van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Boggomsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boggomsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boggomsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boggoms Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boggomsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Boggomsbaai

Boggomsbaai Huis bied selfsorgvakansieverblyf in Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewarea op die Tuinroete. Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n woonstel. Die eiendom is 400 m van die see af en bied 'n pragtig...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Boggomsbaai

Que Sera Sera bied selfsorg-akkommodasie in Boggomsbaai, 27 km van Mosselbaai se middedorp af. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na gerieflike en rolstoelvriendelike verblyf, na aan 'n verskeidenh...

Vanaf
R3 520
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Boggomsbaai

Indigo Blue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Boggomsbaai, 'n kusdorpie binne die Fransmanshoek-bewarea op die Tuinroete. Dis net suid van Mosselbaai en naby Gouritzriviermond. Die huis is net 'n entjie van 'n lang, on...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Boggomsbaai

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Springerbaai, Tuinroete

Eden Eco Cottages – Springerbaai bied selfsorg-vakansiehuise wat in Springerbaai, 'n eko-kusontwikkeling 11 km vanaf Boggomsbaai, geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Oppistoep is 'n selfsorghuis vir 8 in Vleesbaai tussen Mosselbaai en Stilbaai en is 50 m vanaf die hoogwatermerk. Dié huis het 4 slaapkamers waarvan 2 'n uitsig oor die see het en deel 'n badkamer wat 'n bad en s...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Vleesbaai - Mullerlaan 33 is teen die strand in Vleesbaai geleë en het slaapplek vir 8 gaste. Die huis bied privaatheid en het direkte toegang tot die strand. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers met storte. Die h...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Vleesbaai Rustic Beach House is 'n lieflike selfsorgstrandhuis in die kusdorpie Vleesbaai, tussen Mosselbaai en Gouritsmond, en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die huis bied panoramiese see-uitsigte en is loopa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Vleesbaai Holidays bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

MMooi Loop is in Vleesbaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, gesin of groep vriende. Dis naby winkels, restaurantee, die strand, doendinge en trekpleisters. Verblyf word gebied in 2 ateljeewoonstelle en elke ...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Visblik is in Mosselbaai. Die dorp is bekend vir Santosstrand, die vuurtoring, museums en botaniese tuin. Dit is die ideale vakansieplek vir diegene wat uit die stad wil wegbreek. Verblyf is beskikbaar in 2 slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za