Geverifieerde Resensie
Cape Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1912 resensies.
"Lekker kuier dorpie. Baie om te doen en sien. Olyfplaas is 'n moet en ook Swartbergpas."
"The town is a gem, this is our third visit. We had the most delicious meal at Karoo Kombuis. "
"Jy kan lekker rondry vanaf die plaas en heelwat gaan besigtig en ja, dis 'n pragtige wêreld ten spyte van die huidige droogte."
"Die Bush pub se kos en diens was 'n wow factor. Die lekkerste en pragtige uitsig by die rivier."
"Quaint and artsy little town. Tend to be a tad expensive, but that is to be expected. Nice stopover for a couple of days on a road trip."
"Lieflike klein dorpie. Ek is baie jammer dat ek nie op 'n Saterdag daar was om ook te gaan fliek nie."
"It was a good location for the long drive from Bloemfontein to Cape Town. Lovely to find hidden gems to sleep and eat. "
"Great restaurants, friendly people and a very good art gallery and a Gin Bar in the town that is quite an attraction!"
"Ons het ons morsdood gesoek na 'n kafee en apteek! Dis definitief nie die plek om geskenkies vir geliefdes te koop nie. Meeste is kunswerke en min daarvan is billik geprys. Dis 'n pragtige dorp en baie skoon."
"Prins Albert is 'n gunsteling-wegbreek vir ons, want die dorpie is pragtig skoon, uitstekende restaurante en pragtige natuurskoon. Die ideale Karoo-vakansie met baie opsies en vermaak. Die teater is altyd 'n hoogtepunt!"