Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Enigste negatief is die elemente wat na donker in die area rondhang. Minder patrolering van Metro Police as in Bloubergstrand."
"Brackenfell as sulks bied nie veel vir die toeris nie, maar is sentraal geleë as afspringpunt vir ekskursies na Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en die Weskus."
"Bellville as sulks is nie 'n toeristebestemming nie, maar dis soort van in die middel van die Skiereiland en as jy wyd wil kuier is dit die ideale plek om te bly."
"The pub - The lighthouse. We went to the pub and was met with a nice, cosy and friendly atmosphere. The outside area was extremely nice and cosy with the huge fireplace. The waiter, Courage, was extremely friendly and made us feel welcome. I will recommend this pub to everybody whenever you are in this area. "
"Ons het aandete gehad by harbourhouse in Kalkbaai en gaan inloer by seavor. Beide is aan te beveel. "
"Good location, close to shopping malls, highway and most importantly, the wine farms."
"Very clean area, upmarket shopping mall close by, best beach sunset view. Best place to stay in."
"Staying in Kenilworth worked out very well for the purpose of this trip. Central and in close proximity to have access to highways etc. A beautiful treed suburb with real "old world charm"."
"Ons het al vele jare in die Strand gaan vakansie hou. Skoon strand met maklike stappaadjies. Ons verblyf by Cape Surprise het dit meer privaat gegee en maklike toegang tot die strand."
"Lovely suburb to stay in, with a nice little park near the guest house. An added benefit is the close proximity to Claremont which is a fairly big shopping area. "
"Dit is moeilik om see toe te stap van die huis - so dit sal my afsit om dit weer te huur. Dit is 'n baie mooi huis en oor die algemeen het dit omtrent alles wat jy nodig het, maar ek twyfel of ek weer die spesifieke huis sal huur. "