Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.

Kenilworth, Cape Town

Valley Heights Guest House

"Staying in Kenilworth worked out very well for the purpose of this trip. Central and in close proximity to have access to highways etc. A beautiful treed suburb with real "old world charm"."

Marina Da Gama, Cape Town

Waterways

"Dit is 'n pragtige plek en sal enige tyd weer soontoe gaan."

Pinelands, Cape Town

Cape Garden Cottage

"Sentraal geleë vir enige een wat Kaapstad wil besoek. "

Kommetjie, Cape Town

Happy Home Imhoff's Gift

"Baie mooi en veilige omgewing."

Plattekloof, Cape Town

iNkosi Luxury Lodge

"Naby aan Panorama Medikliniek."

Simon's Town, Cape Town

Simonsberg Heights

"Daar is net geen braaiplek nie."

Strand, Cape Town

Cape Surprise

"Ons het al vele jare in die Strand gaan vakansie hou. Skoon strand met maklike stappaadjies. Ons verblyf by Cape Surprise het dit meer privaat gegee en maklike toegang tot die strand."

Strand, Cape Town

St Tropez 905

"Sentraal. Kaapstad, die wynroetes, Hermanus, alles is binne bereik."

Simon's Town, Cape Town

Simonsberg

"A most interesting, relaxed and beautiful place to spend time in."

Newlands, Cape Town

KezKer's Guest Rooms

"Lovely suburb to stay in, with a nice little park near the guest house. An added benefit is the close proximity to Claremont which is a fairly big shopping area. "

Table View, Cape Town

Sunny South Views

"Naby die see, die winkels en die atmosfeer is tipies aan vakansieplek."

West Beach, Cape Town

Durham Close 31

"Dit is moeilik om see toe te stap van die huis - so dit sal my afsit om dit weer te huur. Dit is 'n baie mooi huis en oor die algemeen het dit omtrent alles wat jy nodig het, maar ek twyfel of ek weer die spesifieke huis sal huur. "

Durbanville, Cape Town

Durbanville Stay

"Boere-gasvryheid. Puik."

Fresnaye, Cape Town

Grande Kloof Boutique Hotel

"Relatively safe area and within walking distance of most amenities."

Table View, Cape Town

Sunny South Views

"Just perfect, clean and not far from inner city."

Table View, Cape Town

Atlantic Oasis Guest House

"Ongelooflike ligging met 'n wye keuse van ongelooflike restaurante. Die sonsondergang is prentjie mooi. Vir aktiewe gaste is daar veilige sypaaitjies vir stap en hardloop en 'n fietsry-baan langs die strand. Ons was verras met die kwaliteit en waarde vir geld. Die restaurante: Cafe Blouberg, Catch 22 en Primi Piati word sterk aanbeveel. Blue Peter en Ons Huisie was ook goed, maar is meer vir diegene wat van baie besige plekke hou."

Durbanville, Cape Town

Durbanville Stay

"The stay was memorable, pleasurable, recommendable."

Bloubergstrand, Cape Town

Tabu House

"Beste area. Kan nie wag om oor 'n paar jaar af see toe te trek nie."

Strand, Cape Town

Loddeys Guest House

"The roads are in a bad condtion, there is also road works on the R44. Other then that its not bad at all. "

Bellville, Cape Town

Protea Guest Accommodation

"Ons kom weer volgende jaar Paasnaweek!"

Bloubergstrand, Cape Town

The Waves 1002

"Bloubergstrand was nog altyd my gunsteling vakansiebestemming. My hoogtepunt was tydens naweke wanneer die "kite surfers" die wind trotseer en die strand opvrolik met hulle kleurvolle vlieërs. Onvergeetlike ervaring."

Bloubergstrand, Cape Town

Blouberg Heights 507

"Heerlike tyd beleef en sal weer gebruik maak van akkommodasie."

Kommetjie, Cape Town

Happy Home Imhoff's Gift

"We will definitely be back in the future."

Rondebosch, Cape Town

Home from Home Eureka

"Goed geleë naby alles."

Parow, Cape Town

Die Peperboom

"Definitief 'n baie goeie opsie, veral vir mense vanaf die platteland. "

Durbanville, Cape Town

Le Petit Chateau Guest House

"Baie stil, rustige en veilige omgewing, naby alles, maar tog voel dit of dit in die platteland is."

Page
Page 138 - Showing 4111 to 4140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers