Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.
"Mooiste stad in Suid Afrika, baie skoon teen ander stede en geen slaggate. Baie om te doen en te sien."
"Altyd heerlik om in die Kaap te wees. Die besienswaardighede is ongelooflik en daar is elke keer net nog meer om te besoek."
"Baie mooi plek om vakansie te hou. Wind is net party dae nie lekker nie, maar nog steeds baiee lekker gewees."
"'n Moet sien. Soveel om te sien. Kaapstad is net 'n vliegtuig/ "vlug" ver."
"Ons het gebruik gemaak van die MyCiti-bus wat voor die blyplek was en dit was gerieflik om nie te bekommer oor verkeer en parkering nie."
"Een van die beste plekke in Suid-Afrika om vakansie te hou. So baie om daar te doen."
"I still want to visit Cape Town to experience more places, preferably this year in September."
"Dit is lekker om ons kinders na die verskillende museums toe te kon neem en vir hulle van ons geskiedenis te kon leer. Die hartmuseum by Grootte Schuur-hospitaal was 'n hoogtepunt."
"Cape Town is a city full of culture and history and there's always something new to discover. A must visit holiday destination for the whole family."