Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4725 resensies.

Kaapstad

Makanaka Vakansie Woonstel

"Look, CT is beautiful, but for us to stay or holiday more than once every 5 years won't just happen. But we love the nature, mountains and all that comes with it."

Kaapstad

Atlantic Oasis Guest House

"Ons het regoor die Kaap gery hierdie vakansie en dis beeldskoon."

Kaapstad

B's Place

"It is a fantastic place to to visit. Very clean and well kept. Lots of places to visit."

Kaapstad

Azure 213

"Baie mooi en skoon. 'n Gunsteling gekuierplek met baie om te doen en te veel vir een vakansie. Gaan gerus weer en weer."

Kaapstad

En Route Cape Town

"Lieflike plek om te bly. So skoon en netjies en baie om te doen."

Kaapstad

Bloubergstrand Lodge

"Ons het ons tyd vreeslik geniet. Ons was net teleurgesteld in Robbeneiland en die Kasteel. Sal die twee plekke nie weer besoek nie. Die res van ons aktiwiteite was baie baie lekker gewees."

Kaapstad

Losperd Crescent Melkbosstrand

"Vanaf Gordonsbaai via Simonstad tot by Duynefontein is daar 'n magdom doendinge en besienswaardighede vir elke persoon se smaak."

Kaapstad

KaapsePracht Bed & Breakfast

"Beurtkrag in die Kaap is 'n frustrasie van 'n ander aard."

Kaapstad

The Secret Cottage

"Except for loadshedding, which was quite often, we love Cape Town."

Kaapstad

8 on Penguin

"Melkbosstrand is easy to get to from Cape Town."

Kaapstad

City Lodge Hotel Pinelands

"For me and family it's a tradition that we drive to Cape Town for December holidays after every two years. We love the city."

Kaapstad

Serengeti Self Catering Apartments Perfect Stay

"Pragtige skoon stad met vreeslik baie dinge om te doen en te sien en te proe."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Daarr is vreeslik baie om te doen en is 'n baie mooi plek."

Kaapstad

The Halyard

"Nice and serene!"

Kaapstad

Portico 801

"Het Tafelberg besoek, V&A waterfront, akwarium, Melkbosstrand. "

Kaapstad

15 on Norwood

"Kaapstad is 'n vyfster vakansiebestemming. Die verkeer is soms 'n kopseer, maar lekker mense en sonskynweer maak op daarvoor."

Kaapstad

Nautica Deluxe

"Beautiful, will be going for the next couple of years."

Kaapstad

Birkenhead House at Kite Beach

"Baie om te doen soos almal weet. Kaapstad is skoon en alles werk. Dis soos om in 'n ander land te kuier as jy dit met Gauteng vergelyk."

Kaapstad

Boulders Beach Hotel and Restaurant

"Sal nooit weer enige ander plek vakansie hou nie, Kaap is 'n lekker plek."

Kaapstad

Milnerton Cottage

"Baie om te sien en doen. Gaan beslis weer Kaapstad besoek."

Kaapstad

35 on First

"Kaapstad is een van Suid-Afrika se "prima"-destinasies vir reisigers. Die area se natuurlewe, geskiedenis en toeriste-attraksies is fenominaal en "lekkers" vir die oog en siel. Die area bied nog soveel in 'n 400 km radius, of dit nou Noord, Wes, Suid of Oos is. Die opsies is eindeloos!"

Kaapstad

Amru Guesthouse

"Sal definitief weer kom bly by Amru Guesthouse."

Kaapstad

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

"Using the red busses in CT is worth the experience."

Kaapstad

The Beach Room

"Die Kaap bly pragtig, het elker keer iets nuut om te ervaar."

Kaapstad

Azure Big Bay 13

"Die Kaap is pragtig en so lieflik. Mooiste strande."

Kaapstad

Wind-Rose Guest House

"Pragtige en veilige omgewing om vakansie te hou. Baie besienswaardighede."

Kaapstad

Cheval Vapeur

"Vakansieplek om te wees."

Kaapstad

Le Bay Lodge

"Baie lekker. Wind kan soms baie waai. Maar die warm dae benut mens ten volle. Koue see, maar kan swem."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang