Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
"The Botanical Gardens is wonderful and the Kokerboom restaurant is very good."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Onse Kasteel"Royal Hotel is pragtig, vat mens ver terug, baie nostalgies."
"Kan net vir almal betrokke weer dankie sê vir die heerlike verblyf. Renee, veral, was vriendelik en het al ons vrae beantwoord en was baie behulpsaam. Dankie!"
"Alle fasiliteite binne bereik, en naby aan wynroete en omliggende toerisme-aantreklikhede."
"It is a quiet area, not far, but away from main/busy roads, traffic and noise. It borders on vineyards and forest and exudes a tranquil atmosphere. It seems to be an upmarket area and a lovely residential suburb. It has picturesque views We felt safe as we went for early morning runs."
Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande
Avemore Eikehoff No 2"Baie om te doen en te besigtig, maar parkering is 'n groot probleem. Indien jy wel een kry, betaal jy R12 per uur met kaart, geen kontant word aanvaar nie."
Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande
Vin Suite"Lieflike restaurante en winkeltjies. Beslis 'n besoek werd."
"Pragtige natuurskoon met berge op jou voorstoep. Groot mall om al jou inkopies by te doen, indien nodig."
"Only the traffic makes it difficult to enter and exit the roads at Paradyskloof."