Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.

Clarens

V'Kansi Khaya

"Clarens is en bly 'n pragtige plek dwarsdeur die jaar."

Clarens

Woodlands Retreat Private Property

"Pryse is buitensporig. Mense oor die algemeen nie vriendelik en behulpsaam nie. Inwoners is duidelik geïriteerd met toeriste. Hulle besef skynbaar nie dit is hul brood en botter nie. Clementines Restaurant kan hoog aanbeveel word vir top gehalte kos, aangename atmosfeer, goeie diens en billike pryse."

Clarens

Ongeag Self Catering House

"Die dorp het baie agteruit gegaan en die gebrek aan toeriste inligting is 'n leemte wat tog maklik iets aan gedoen kan word."

Clarens

Knock Out View

"Lekker dorpie, great winkeltjies en restaurante. En pragtige area."

Clarens

Mountain Villa 238

"Dit is hoekom ek altyd terugkeer na Clarens. Altyd lekker vir so 'n wegbreeknaweek."

Clarens

Accommodation @ The Spa

"Lieflike plek."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Nice and friendly and quaint, will visit again."

Clarens

Rooiberg View Clarens

"Small quaint village, beautiful views."

Clarens

Ongeag Self Catering House

"Jy kan sien Covid het Clarens sleg getref. Baie plekkies nie 100% in operation nie."

Clarens

La Bri

"Baie lekker dorpie!"

Clarens

Royal Coachman Lodge

"Rustige atmosfeer, het elke oomblik geniet."

Clarens

Mont Rouge

"Lief die plek!"

Clarens

Fairview Cottages

"Nogsteeds so mal oor die klein dorpie soos altyd."

Clarens

Rooikat Cottage

"Ek het baie meer verwag. Van die besighede was toe, ons kon hul nie eens besoek nie. Die restaurante het vroeg toegemaak. Baie besighede wat daar was is heeltemal gesluit."

Clarens

Zwartmodder

"Vir seker een van my gunsteling dorpies!"

Clarens

Rosewood Corner

"Pragtige natuurskoon. Perfek vir kort wegbreek."

Clarens

Montroux Self-Catering

"Ag, Clarens is net pragtig en rustig."

Clarens

Views

"Enige natuurliefheber se droomvakansie. Mal oor Clarens. Die mense is is super vriendelik en behulpsaam. Mens voel veilig en kan die buitelug met oorgawe geniet. My gunsteling plek om kos vir die siel te kry."

Clarens

Views

"A fun little town for a quick weekend breakaway. Breathtaking views and lots to do around the town. Walks, shopping, gin and beer tasting and some more adventurous activities for those who seek it."

Clarens

Mystic Mountain Cottage

"Ek wil permanent daar gaan bly!"

Clarens

RiverWalk Guest House

"Baie lekker geëet en gekuier."

Clarens

By the Way Gastehuis

"Fantastiese toeriste-bestemming. Bespreek vooraf die gewilde aktiwiteite en restaurante."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Pragtige landskap en rustig."

Clarens

Odendaal’s Ridge

"Ons het Clarens se winkels en die berge om die dorp platgestap. Nooit genoeg tyd om alles te doen wat ons wou doen nie."

Clarens

Die Kruik

"Amazing place! Sad that so many of the art galleries closed down. Also not happy that the street vendors are starting to pull in as it will take the charm away and make Clarens 'dirty & cheap'. They should only allow 'quality or different' shops and unique ideas in. If not, it will loose its charm in the next 3 years and will just be yet another place that is overrun by cheap Africanised / Chinese markets. Definitely try to have more festivals etc."

Clarens

Zwartmodder

"Pragtig, skoon, rustige dorp met asemrowende natuurskoon."

Clarens

Willow Manor Akkommodasie

"'n Deel van my hart sal altyd in Clarens wees."

Clarens

Leliehoek

"Pragtige klein dorpie met baie om te sien en te doen in die nabye omgewing."

Blad
Blad 48 - Wys 1411 tot 1440
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang