Verified Reviews
Die Voor Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Die Voor Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 83 reviews.
"Baie gerieflik naby als, maar veral lekker rustig, net wat mens nodig het om af te skakel en te rus."
"Voorbaai is bietjie meer gerig op besigheid as toerisme, maar is baie goed geleë vir iemand wat graag in verskillende rigtings wil uitgaan en die omgewing geniet. Dalk ook vir 'n besigheidsbesoek."
"Ek sal voorstel, dat daar 'n bietjie meer dinge gereël word rondom vermaak, veral in die stil tye. 'n Mens op reis het vermaak nodig in die aand, en oor naweke."
"Die strand is baie klein gedurende hoogwater - dis egter geen probleem in die af seisoen nie."