Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Ongeag Self Catering House"Beautifully situated town with loads of outdoor activities! Nice restaurants!"
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Cherry House"Fouriesburg is pragtig, Mense is vriendelik. Sal gerus weer gaan kuier."
"Pragtig en ongerep. Jy verwag dat daar stilte sal wees in kompleks gegewe die ligging. Omdat al die eenhede aanmekaar gekoppel is pla jou bure en hulle lawaai baie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Zwartmodder"Pragtige juweel van 'n dorpie - lekker om rond te loop waar jy wil wees. So gesellig."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Larola 37"Die omgewing is pragtig en dra by tot 'n rustige verblyf."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Great place to visit but the prices are for tourists, not local people."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Red Mountain House"A lovely town worth visiting. Unfortunately it has become very commercialised and expensive of late."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Wonderlike natuurskoon met lieflike restaurante en winkeltjies."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Birch Cottage"We enjoyed the shops, restaurants, and beautiful mountains on the road to Golden Gate."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Montusi Self-Catering Cottages"Ongelooflik mooi!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Pragtige omgewing en interessante dorp om so 2 of 3 dae te spandeer."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Valley Lodge"Clarens is beautiful and combines the best restaurants, quirky shops and surrounding natural beauty."
Winterton, Drakensberge, Suid-Afrika
Drakensview Self Catering"Just drove through, but the town looked nice."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Sunset View Self-catering Cottage"Ons het 'n atmosfeer beleef wat ons nog nooit beleef het nie. Die plek is pragtig. Sterk aanbeveel."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Dunford's Loft"Behalwe vir die pad soontoe is dit 'n mooi plek om te ontspan en rustig te verkeer, weg van al die woelige daaglikse lewe."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Domaine Sérénité"Great destination with many activities - should suit most."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"'n Absolute juweel, met baie om te doen of net rustig te wees."