Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Altyd 'n lekker wegbreek. Dorp se infrastruktuur word onderhou. Winkels sukkel steeds na Covid met afname in toeriste, maar is steeds mooi en die moeite werd. Die omgewing lyk goed. Golden Gate was die besonders mooi na goeie reën. Baie beperkte inkopies vir selfsorg, gaan voorbereid en geniet Vrystaatse gasvryheid in die baie mooi area."
Sentraal Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Cleopatra Mountain Farmhouse"Asemrowend. Die paaie is effens gehawend maar ek sien dat hulle nuwe paaie bou, wat die roete beter sal maak vir keiner voertuie. Groter voertuie het geen probleem om hierdie roete te ry nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Piccolo Nido"Beautiful scenic views, enjoyed the little quaint town."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Montusi Self-Catering Cottages"Plenty to do for the adventure seeker in the surrounding resorts and a multitude of walking trials if you are up to it."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Mountain Splendour Eco-Resort"Pragtige omgewing en 'n winterbesoek behoort 'n ondervinding te wees."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Birch Cottage"So baie om te doen in so min tyd. Ons was daar vir 5 dae en het nogsteeds nie by alles uitgekom nie. Sien julle weer."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Ledges Retreat Guest House"Make sure you visit Royal Natal National Park and Outlook Adventures as well as Tower of Pizza for an incredible Pizza."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Old Mill Drift Guest Farm"Interresante dorpie met baie mooi en lekker eet en doen."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Herberg-Klein"Natuurliefhebber lushof. Verskeie opsies vir staproetes. Verskeidenheid restaurante."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Dit is een van die mooiste dorpies in die land, almal is vriendelik, dit is ook troeteldier vriendelik en dit net lekker. Baie mooi uitsigte en natuurskoon."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Montusi Self-Catering Cottages"'n Puik vakansie bestemming! So mooi!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Ashaanas"Wonderful tourist destination. Lots of little shops to browse and very good restaurants. The environment is breathtaking. Drive to Golden Gate or in the direction of Fouriesburg for even better vistas."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Sou nie die naweek gekies het as ons geweet het van die marathon op die dorp nie. Baie besig en atmosfeer op dorp dan nie rustig nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Andes Clarens Guesthouse"Jammer dat ons nie geweet het van die marathon op die dorp die naweek nie. Die atmosfeer was effe nie ideaal nie, en baie mense."
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Champagne Castel en die Cathkin Valley bied soveel met baie eetplekke en dinge om te doen. Dit bly een van ons gusteling vakansieplekke om jaarliks te besoek."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Lakeview Cottage"Love the quaintness of Clarens. The art gallaries and deli's are to die for."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lavender & Rust"Altyd lekker om in die pragtige dorpie te kan kuier met al die interessante winkeltjies en heerlike restaurante, en 'n klipgooi van die Golden Gate Nasionale Park wat altyd 'n besoek werd is."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Four Koffie"A sleepy, small town with nice restaurants and shops. Shoutout to Jenlee's for a lovely breakfast."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Nature's Loft"Love Fouriesburg. Did a stunning hike up the mountain and through sandstone caves and water tunnels. Nice restaurants in town."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Meiringskloof Nature Park"Pragtige klein dorpie met heerlike kos!"