Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Oranje Guest Farm"We have friends there so it's a good destination for us. It's perfect to enter Lesotho as well. It's perfect should you wish to explore the Golden Gate Area."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Die paaie buite die dorp en self in die dorp raak 'n probleem. Dit mag my toekomsplanne beïnvloed. "
Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika
Pyramids Motel"Pragtige plek met baie besienswaardighede."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Forest Lane"Baie lekker winkeltjies en restaurante wat mens kan besoek. Verder kan mens uitry en na die berge gaan kyk. Rondom die dorp is daar hele paar goed om te doen, maar pak 'n boek in. Behalwe vir eet is daar nie veel om te doen in die dorp as dit reën nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lavender & Rust"Vriendelike gemeenskap. Lekker winkels, en heerlike kos. Beslis 'n moet vir 'n wegbreek."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
aha Alpine Heath Resort"Baie om te doen en asemrowende natuurskoon."
Matatiele, Drakensberge, Suid-Afrika
Resthaven Guesthouse"Baie klein dorpie, maar genoeg winkels en uitsig."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Jovali"Small town away from city, so be sure to stock up on supplies."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Pragtige plek, met verskeie winkels. Skoon en netjies."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Mafube Mountain Retreat"Beautiful part of the country. Not to be missed."
Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika
Cranberry Cottage"Not much to do, but a great stop before crossing the boarder."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Amber Selfsorg"Ry rond in Golden Gate Reservaat. Ervaar iets ander van die natuur as net diere, maar die sandsteenformasies."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Cherry House"Seems like a forgotten little town, but the friendly locals, great value for money accommodation and great home-cooked food at the Plaasstoep Restaurant make it a worth while stay. Location is excellent if you're on your way to Lesotho or neighbouring towns like Clarens."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Baie nice plek. Was die eerste keer daar en sal vir seker weer daarna toe gaan. Daar is baie oulike restaurante en enige iets waarvoor jy lus is sal jy vir seker daar kan kry."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Lovely, vibey town with places to eat, relax, shop and be merry. We had an indulgent but also restful stay."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens - die dorpie self, is steeds oulik en die restaurante en winkelkies het hulle eie bekoring, maar die dorpie het so bietjie agteruit gegaan in terme van versorging (maintenance) vandat ons so 8 jaar terug daar was. Die paaie het vir seker aandag nodig!"
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Pumula Central Drakensberg"Awesome area with loads to do!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Herberg-Klein"Mooiste dorpie met vriendelike mense. Net min restaurante beskikbaar in die aand op Saterdag."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Clarens Country House"Pragtig. Kunsliefhebber se paradys. Pragtige natuurskoon."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mont d’Or Hotel Clarens"Clarens is die oulikste dorpie as jy net bietjie uit die stad wil wegkom! Orals is almal baie vriendelik!"
Champagne Castle, Drakensberge, Suid-Afrika
Cathkin Haven"The house was not far from the shops and places of interest. We enjoyed travelling to the bakery for fresh bread and the best jam doughnuts ever (according to my sons). My favourite was the Chocolate shop which was close to the bakery in a small centre which boasted their own brewery. We spent a morning at the Birds of Prey Centre. That was definitely an experience worth repeating."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
RiverWalk Guest House"We were there in June, but the B&B and town caters for winter visits. Can't wait to visit in summer, I'm sure it's spectacular."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Rustica Accommodation"Pragtig, stil en lekker. Gaan definitief weer gaan."