Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Aspen Guest House"Baie interessante winkeltjies en fantastiese eetplekke."
Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika
Pyramids Motel"Werklik 'n plek wat ons graag meer wil verken. Het al baie die Klein Kerk Restaurant op Van Reenen besoek vir ontbyt. Oulike mense. Dit is net baie koud in die winter."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Dynamic tourist town. Do enquire about trails and walks. A visit to the dam was pleasant. The entire town was litter free! Residents and shop owners very helpful and accommodating. The surrounding scenery is a huge plus."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Lakeview Cottage"As ek kon het ek nóú Clarens toe verhuis. Absoluut verlief op Clarens. My hart lê daar by die ingang."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Heerlike eetplekke en stalletjies."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
The Old Hatchery Lodge"Crappy town in beautiful surroundings. It has deteriorated markably, especially the roads through the town."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Ongeag Self Catering House"Beautiful, quaint town to visit for a long weekend, hiking trails, not to far from Golden Gate, awesome restaurants. Definitely worth revisiting. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Dit wil voorkom of Covid hulle 'n knou gegee het, maar nog steeds interessante plekkies om te besoek."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Amber Selfsorg"Ek is baie lief vir Clarens en kom gereeld daar. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Lakeview Cottage"Was verbaas oor al die lekker winkeltjies om in rond te loop. "
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Camelroc Guest Farm"Windmill Pub en Grill het die beste pizza in die Oos-Vrystaat, baie goeie waarde vir geld en die diens was tops. Baie lekker mense wat daar werk en goeie geselskap met locals. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Every cyclist should try the Amohelo at least once! Clarens is a beautiful haven of interest and outdoorsy fun!"
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Twin Towers @ Fairview Estates"Baie oulike dorpie. Die slaghuis daar is soos 'n Spar - jy kry als wat jy benodig met vriendelike diens."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Periwinkle Blue"Clarens is the perfect getaway for a weekend. Quaint with loads of restaurants, pubs and interesting shops."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Il Castello"Ek het my hart verloor op die Vrystaat vlaktes. Die natuurskoon en berge is asemrowend mooi. Die dorpie self kan doen met 'n effense opknapping en instandhouding hier en daar. Verder bied die toerisme bestemming iets wat aan almal se behoeftes voldoen. Die verskeidenheid van aktiwiteite sal elke toeris se boksies tiek, want daar is van adrenalien belaaide aktiwiteite tot eko-vriendelike staproetes om van te kies. Jou verwagtinge word beslis oortref, veral omdat Clarens vir elke huishoudelike begroting "cater". Die klein dorpie sien my beslis weer. Tot 'n volgende keer."