Geverifieerde Resensie

Drakensberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1154 resensies.

Champagne Vallei, Drakensberge

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

"Een van dié mooiste plekke in ons land! Asemrowend natuurskoon!! Baie dinge om te doen; ziplines, eetplekkies, staproetes by Monks cowl, gholfbane, Falcon ridge se birds of pray is 'n moet! "

Fouriesburg, Drakensberge

Pumula Guest Farm

"Kersdiens bygewoon. Kerk is pragtig. Mooi plek."

Bergville, Drakensberge

Dumbe Cottages

"Uitsig verfrissend."

Winterton, Drakensberge

Goodhope Country Escape

"Winterton is die sentrum van hierdie toeristestreek. Dit het 'n baie interessante museum. John Weston se gemotoriseerde karavaan waarmee hy en sy gesin honderd jaar gelede deur Afrika na Europa gereis het, staan in die museum. Die kurator en inligtingsbeampte van die museum is baie behulpsaam. 'n Goeie kaart van die hele gebied en al die oorblyplekke is beskikbaar. Winterton is 100 jaar oud, maar steeds 'n mooi dorpie wat goed instand gehou word. Iemand wat nog nie hier was nie, mis iets."

Bergville, Drakensberge

Dumbe Cottages

"Padtoestande is gunstig en gerieflik om nabygeleë dorpies te besoek. Die kuns, kultuur, geskiedenis, en asemrowende landskap is 'n moet om te besoek."

Winterton, Drakensberge

Lilac Lodge / Purple House

"Baie oulike plekkie en baie om te besigtig in die omgewing!"

Underberg, Drakensberge

Cedar Garden

"Moet net die strate regmaak en die middedorp skoon hou."

Fouriesburg, Drakensberge

Lesoba Guest Farm

"Baie interessante dinge om te sien en te doen in Fouriesburg, met vele verrassings. Het heerlike aandete geniet by Windmill Pub and Grill!"

Champagne Vallei, Drakensberge

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

"Heart of Drakensburg. Lakes, mountains, waterfalls. Fantastic hiking and fishing. Winter period snow on mountains so log fires and red wine. Close to Winterton with Super Spar, restaurants and pubs. It is a chilled out place. If you are looking for parties and a rave, this area is not for you. To destress, unwind and blend with nature ideal for you."

Bergville, Drakensberge

Dumbe Cottages

"Some information on the sites and attractions would have been a nice to have so one could plan for better organised travel."

Himeville, Drakensberge

Dunford's Loft

"Gaan nou nie te veel aan nie, maar as jy die omgewing wil verken ens is dit n baie goeie basis."

Fouriesburg, Drakensberge

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Ons kan beslis Die Plaasstoep aanbeveel vir enige etes. Die kos is heerlik!"

Underberg, Drakensberge

Rosemary @ Douglas Drift

"Very beautiful area in KZN."

Fouriesburg, Drakensberge

Lesoba Guest Farm

"Baie oulike dorp met klomp besienswaardighede."

Champagne Vallei, Drakensberge

Berghaven Cottages

"Fantastic holiday destination."

Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Guest Farm

"Lekker mense, lekker kos, lekker plek!"

Fouriesburg, Drakensberge

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg is a one horse town, not much to see. There is a Caltex and convenience store that has all the basics."

Underberg, Drakensberge

Valley View Cottage

"Awesome scenic little town with many attractions in the area to visit!"

Bergville, Drakensberge

Dumbe Cottages

"Bergville, die middestad is nie 'n aangename ondervinding, maar die omliggende area pragtig."

Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Guest Farm

"Die omgewing is baie mooi."

Bergville, Drakensberge

Dumbe Cottages

"Pragtige natuur om Bergville, maar sal nie die dorp self aanbeveel nie."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang