Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Lovely Eastern Free State town with spectacular views and friendly people."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Clarens is a stunning little town with big views. Great people, lovely restaurants and of course beer. The day trips to the Golden Gate Highlands are so worth it."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Kiara Lodge"Clarens is wonderlik, rustige atmosfeer met 'n vriendelike gemeenskap."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Fat Mulberry Guest Farm"Rustige klein dorpie met pragtige natuurskoon."
Clarens, Eastern Free State Highlands
de Minimalist House"Ons het verloof geraak tydens ons kuiertjie in Clarens! Die perfekte wegbreek-bestemming en daar is glad nie 'n tekort aan dinge om te doen nie."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Camelroc Guest Farm"Jenlee's se sjokoladekoek word beslis aanbeveel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Studio 28 Clarens"Restaurants when busy need to up their service - not good enough."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mountain View Manor"Baie mooi dorp. Skoon en lekker atmosfeer. Paaie 'n nagmerrie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"It is beautiful, scenic, tranquil and refreshing. Lots of bird life. So many craft shops and restaurants to choose from."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Main Street The Loft & The Studio"Paaie na Clarens asook in die dorpie self het baie opknapping nodig. Parkering in die dorpie is ook uitdagend. Dankie tog ons het naby genoeg gebly om te kon stap."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Pophuisie"Beslis 'n besoek werd. Pragtige kerk en ander sandsteen geboue om te besigtig. Daar is goeie eetplekke en restaurante, asook heelwat ander oornag verblyfplekke. Net jammer die pad vanaf Bethlehem lyk so sleg. Beveel aan ander reisigers ry via Clarens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Baie mooi dorpie, sal aanbeveel vir enige iemand vir ’n wegbreek."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Witteberg Cabin"Daar is net 'n paar klein winkels in die dorp, wat die minimum verkoop en wat vroeg toemaak. Beplan daarvolgens. Nie al die restaurante is van dieselfde gehalte nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Golden View Luxury Self-Catering"Pragtige dorpie love dit, sal weer en weer en weer kom!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bergvliet Cottages Clarens"I just love the scenery and peace Clarens has to offer. Clarens is the perfect place to unwind from life's rat race and take in the fresh air and gorgeous mountains!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bikiberg"Doen van die aktiwiteite soos abseiling en vierwielmotorfietsry, dis elke oomblik werd!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Four Koffie"Fouriesburg is 'n baie klein en stil dorpie waar alles nog Saterdae 13.00 toemaak vir die naweek. Daar is die lekkerste eetplekke wat baie lekker kos bedien. Clarens is so ongeveer 35 km daarvandaan en baie bedrywig oor 'n naweek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bikiberg"Die mense van Clarens werk baie hard om die dorp steeds as ‘n baie goeie toeriste bestemming te behou. Hulle harde werk wys in die dorp en die eet-, verblyf- en ontspannings plekke is regtig op ‘n hoë standard en die moeite werd om te besoek!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Fouriesburg is net 'n oornagdorpie, maar goed geleë vir al die naby geleë toeriste beskouings."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Gypsy Wagons"Really lovely town with tons of art and beautiful little shops to go into. There are amazing restaurants and coffee shops. Really a stunning scenic place to visit and has hiking trails for all fitness levels. We will definitely be visiting again in the future."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"Proper place for a mini shot left. The only disappointment with Clarens is the grocery store. Only one and it is very limited."