Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Baie om te sien en te ervaar, veral die marine groot vyf 'n aanbeveling."
Paternoster, Escape From Cape Town
Beachcomber"Klein dorpie met beperkte aktiwiteite vir kinders, maar baie lekker as jy rustigheid en stilte soek."
Witsand, Escape From Cape Town
AlteMooi"A weekend is definitely too short travelling from Cape Town."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"Pragtige dorpie aan die voet van die berg en daar is baie oulike restaurante en winkeltjies."
Tesselaarsdal, Escape From Cape Town
Otium Oasis"Dit lyk na 'n baie rustige dorpie waar 'n mens sielerus gaan kry."
Worcester, Escape From Cape Town
The Habit Cottages"Love die plekkie, groot genoeg, maar tog klein met vriendelike mense. Sal beslis weer teruggaan soontoe. Alles sit naby aan Worcester en die dorpie het soveel geskiedenis. Mooiste gebou en kerke. Die beste is dat die hele dorp geskik is vir blinde mense en dit is super special. Maak mens se hart warm, mense is nog lief vir hul medemense daar en gee om, bied hulp aan en dit sien mens nie in die groot stede sommer nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Amazing Seaview"Die skoonste, netjiesste Weskusdorp wat ons nog in was."
Malmesbury, Escape From Cape Town
SuNel's Guest Rooms"Skoon en netjiese dorp. Baie winkels met vriendelike personeel."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"As jy 'n klein, rustige, mooi, eksentrieke plekkie soek om jou gedagtes te stil, is hierdie die plek. Mal oor die karakter en intieme dorpie. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Ocean Edge Apartment"Baie lekker dorp. Lekker eetplekke en stunning views. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Tweede Wind"Yzerfontein is 'n klein Weskusdorpie wat 'n rustige atmosfeer skep. 'n Ware besoekpunt vir besige mense wat 'n bestemming soek om te rus, ontspan en die seelug in te asem."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Boutique Hotel by Lion Roars Hotels & Lodges"Franschhoek is 'n goeie toeristebestemming, maar ongelukkig baie duur en meer ingestel op oorsese toeriste."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Walviskus"Baie dankie vir die goeie diens en vriendelikheid van die mense daar. "
Caledon, Escape From Cape Town
Swartberg Gastehuis"Nothing to do here. Visited as a wedding guest nearby."
Paternoster, Escape From Cape Town
Baywatch Villa and Cottage"Baie eetplekke, lang stapstrand, interessante winkeltjies."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Nina's Guesthouse"Sal eerder in Saldanha bly. By die see natuurlik."
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"We travelled to Velddrif to look at properties and have bought in one of the Atlantic developments."