Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Wolseley, Ontsnap Uit Kaapstad
Koraalboom Gaste Akkommodasie"Not much to do and not many restaurants available. Lovely scenery."
Stanford, Ontsnap Uit Kaapstad
Overberg Gems - The Blue House"Great village - met very many friendly residents. River cruise is a must do, as is the walk around the village. The bakery is world class."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Lovely quiet little town - great to relax and take in the environment."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandy's Place"Beautiful Klein Karoo town with lots of amazing restaurants. Next time, we will stay longer to enjoy the culinary feast that Barrydale has to offer."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Mermaid's Tail"Excellent stay. Everyone should visit Pringle Bay and enjoy the experience."
"Lacks a second decent supermarket. Spar is extremely busy. Many restaurants closed."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"De Kelders is more appealing than central Gansbaai!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Yzerfontein at Skilpad Crescent"Yzerfontein is a cute little town with everything you need right on your doorstep."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Leopard's Tree Campsite"Citrusdal is 'n warm plek in die somer, maar bied baie mooi natuurskoon, en meeste kampplekke het 'n rivier of dam om in te swem."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbos Manor"Bettysbaai is 'n mooi plek, maar nie my smaak nie. Daar is heeltemal te veel bome en bosse."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Riverview"Bekoorlike Weskusdorpie met baie interessante besighede en eetplekke. Hope vermaak en dinge om te doen."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Captain's Cabin"Heerlike dorpie om in te kuier.Goeie restaurante. Sal weer draai maak."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"Dit hang regtig af hoekom jy gaan. Ons wou net wegbreek met so min moontlik aanraking met die res van die wereld, maar ek het gevind dat goeie eetplekke bietjie skraps was. s"
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Tourist Lodge Gansbaai"Cannot believe so many places were closed on a long weekend. The Spar has really gone downhill. We shopped there and had to go to OK. We then only supported OK the rest of our weekend."
"Alles is gerieflij naby geleë om te besigtig. Parkeerspasie in die systrate is nie goed nie. Moet in die pad staan waar ander verkeer verby moet beweeg."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Oom Piet Accommodation"Gansbaai self is nie werklik 'n toeriste dorp nie, maar omdat dit sentraal is, is dit 'n gerieflike plek om te bly. Dit is naby aan talle besienswaardighede en winkels."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine 115"Struisbaai is 'n pragtige ou dorpie. My man het van kleins af hier gekamp en saam met sy ouers en grootouers hier gekuier. Van die Plaat se pragtige lang strande tot die rotse om die draai, Skulpiesbaai en aan tot in Agulhas, is bekoorlik. Klein kindertjies kan heerlik baljaar in die poelletjies en branders. As jy van visvang hou, kan jy maar kom, want hier is baie visvangplekke. Kom ervaar hierdie pragtige deel van die land, jy sal oor en oor wil terugkom."