Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vensterklip"Enjoyed the areas surrounding Elandsbaai and visited quite a few destinations every day of our holiday. The Sishen train daily was a sight to behold, loved the caves, and birdlife, as well the ocean."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
The Liferboat"Baie lekker vir iemand wat wil gaan ontspan en batterye laai weg van die stadslawaai en liggies."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stonehouse on Main"Struisbaai is 'n baie lieflike plek en baie gerieflik. Ek sal weer wil gaan baie mooi dorpie en seewater veral by die hawe. "
"Ceres het baie verander, dis 'n besige dorp en goedere is uitverkoop oor Kerstyd."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Bosrivier Campsite"Citrusdal is nie 'n baie skoon dorp nie, hulle kan gaan kyk hoe lyk dit in Montagu as hulle wil sien wat is 'n skoon en netjiese dorp. Plekke in die omgewing ja, maar ek sal nie in Citrusdal self wil bly nie."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleinmond Beach House"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."
"Great spot for hiking, mountain biking. Needs a deli that sells cheeses, humus, other artisanal products. OK is well stocked. "
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Everything in Pringle Bay is literally within walking distance including the beach, good restaurants. Everything you need and no huge commercial stores."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Rustige baai met alles wat mens nodig het. Moet uitry om te swem."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"The beach was filled with seaweed which did not make for an easy walk. Not sure if this is an issue that could perhaps be looked at otherwise was a fantastic destination."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Elianthe's Guest House"Ons het heerlik geëet by die Republican. Die spyskaart is kostelik."
"If you have not been to Greyton, then you are missing out big-time! A unique and tranquil place to unwind, relax, enjoy beautiful long walks or mountain biking in the surrounding countryside, and with a disproportionately large number of good places to eat. Don't delay before visiting Greyton!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Cottage"Wat 'n heerlike dorpie - baie soos Prins Albert, maar sonder die pretensie. En dis baie naby aan die huis. Ek het die lekkerste roomys in my lewe by "The Blend" geëet - framboos en room. Ons sal beslis weer kom kuier."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
12 on Golf"Struisbaai is my preferred place for my break away stays out of Cape Town. It is neat and safe."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation @ Sea Trader"St Helenabaai het my hart gesteel. Ek maak reeds planne om weer en weer terug te keer. St. Helenabaai is beslis 'n stukkie paradys!"