Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15622 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Shabby Chic Bubble"Hang af wat jy wil gaan doen. Het slegte weer gehad wat nie regtig geskik was vir swem nie."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Cellar1947"Eerste keer in Robertson en dit is asemrowend mooi! Ek wil weer terug gaan, drie dae was te min om alles te doen en sien."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"Het my nuwe vakansiedorp gekry!"
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Stonehouse on Main"Extremely beautiful stretch of beach. Lifeguards on the beach as well. Affordable plentiful accommodation nearby. Close to the lighthouse and Cape Agulhas as well which has a lovely boardwalk."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Jubel n Juig Self-Catering"Pragtige, lang, wit strande. Hier kan mens jouself hoor dink."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Chesham House"Wat 'n wonderlike vakansiedorp. Dis pragtig met soveel om te doen en sien. Vakansie atmosfeer is uitstekend met ou hawe bedrywighede, straat kafeetjies en al die wonderlike tweedehandse boekwinkeltjies."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Misty Waves Boutique Hotel"Baie rustige dorp, pragtige uitsig en natuurskoon."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Laaiplek Hotel"Velddrif kan groei in 'n lekker toeristebestemming. So 'n plek soos Laaiplek Hotel sal moet opgradeer met hulle diens."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Russell's on the Port"As jy 'n voëlkyker en fotograaf is sal die Bergrivier jou aanstaan, want daar is regtig 'n besonderse verskeidenheid watervoëls. Of as jy jou eie boot het en lief is vir visvang. Verder is daar min om te sien en sal Paternoster meer aan te beveel wees."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Port Owen Marina"Ons sal graag wil eendag op die boat trips gaan wat daar deur beweeg, ons was ook by die jetty waar hulle visvang."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Lots of wonderful places to visit and things to do in and around Gansbaai. We were pleasantly surprised."
"Pragtige, vriendelike, rustige dorp. Baie warm, maar ek sou nie omgee om permanent daar te bly nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Great White Accommodation"Ek het nou nie die dorpie verken, net besoek aan 'n Spar gebring wat goed was, maar dit is wonderlik en gaan beslis meer besoeke bespreek."