Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16056 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Swellendam is beslis 'n geskiedkundige dorpie met baie om te doen! Lekkerste eetplekkies en baie om te doen in die area & dorpie. Dit bly een van ons gunsteling dorpies!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oppikoppi"'n Juweel van natuurprag en avontuur wat gans te min erkenning daarvoor ontvang."
"Pragtige rietdakhuise en baie skoon. Pragtige deel van Suid-Afrika se mooiheid."
Robertson, Escape From Cape Town
theLAB Robertson"I have always loved the Robertson area. It has so much to offer. Please vist and support local business."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"Greyton is 'n lieflike dorp, met lekker restaurante, pragtige staproetes en vriendelike mense. Neem liefs kos (veral vleis) en drank saam, daar is ongelukkig nie goeie voorsiening nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
R&R Cottage"Dit is baie mooi en rustig maar tans is daar nog min om in St Helenabaai self te doen. Jy moet heeltyd na omliggende dorpies en strande ry om aktiwiteite te doen. Dit sal perfek wees vir 'n rustige vakansie waar jy slegs by die huis wil vertoef."
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Skaapkraal"Nice coffee shops and places to eat but it was a stopover destination for us this time."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Vensterklip"Enjoyed the areas surrounding Elandsbaai and visited quite a few destinations every day of our holiday. The Sishen train daily was a sight to behold, loved the caves, and birdlife, as well the ocean."
Velddrif, Escape From Cape Town
The Liferboat"Baie lekker vir iemand wat wil gaan ontspan en batterye laai weg van die stadslawaai en liggies."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Stonehouse on Main"Struisbaai is 'n baie lieflike plek en baie gerieflik. Ek sal weer wil gaan baie mooi dorpie en seewater veral by die hawe. "
"Ceres het baie verander, dis 'n besige dorp en goedere is uitverkoop oor Kerstyd."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Bosrivier Campsite"Citrusdal is nie 'n baie skoon dorp nie, hulle kan gaan kyk hoe lyk dit in Montagu as hulle wil sien wat is 'n skoon en netjiese dorp. Plekke in die omgewing ja, maar ek sal nie in Citrusdal self wil bly nie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Kleinmond Beach House"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."
Greyton, Escape From Cape Town
De Kale Kat"Great spot for hiking, mountain biking. Needs a deli that sells cheeses, humus, other artisanal products. OK is well stocked. "
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Everything in Pringle Bay is literally within walking distance including the beach, good restaurants. Everything you need and no huge commercial stores."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Rustige baai met alles wat mens nodig het. Moet uitry om te swem."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"The beach was filled with seaweed which did not make for an easy walk. Not sure if this is an issue that could perhaps be looked at otherwise was a fantastic destination."
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Ons het heerlik geëet by die Republican. Die spyskaart is kostelik."