Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Christofphs Guesthouse"Ongelukkig nie tyd gehad nie, maar gaan beslis weer 'n draai maak. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Bygone Cottage"Rustige en unieke dorpie. Die natuur met sy berge en fynbos is en was vir ons asemrowend. Mense in die dorpie is ook vriendelik."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Sea Cottage Accommodation"Rustige kusdorp en ideaal vir wegbreek vanuit die gewoel van die stad."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 1"We really love Hermanus, with all the lovely things to do and see in the area. We often visit Hermanus and enjoy their vibe very much."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Uitsig Guesthouse"Plenty of places to visit for breakfast, lunch and supper. Also many wine estates. Great mountain views. Also a few malls nearby."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonkwassie"Net jammer oor baie bedelaars en kreefverkopers wat pla."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sit-en-kyk"Goed geleë om ook naburige dorpies soos Kleinmond, Bettiesbaai, Stanford, Gansbaai, L'Agulhas en selfs Kaapstad te kon besoek met dag-ritte."
"Die kragonderbrekings was net erg, maar verder het ons heerlik gekuier en ontspan. Die natuur, stap en koffie drink."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Pastorie Kothuis"It is central to lots of sight seeing areas and not as expensive."
"Paarl has so much to offer including beautiful vineyards, hikes and sightseeing."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Nege op Egret"Dit was verkeerde tyd van die jaar, so ons kon nie die buitelug ten volle benut en geniet nie. Behoort lekker te wees om in die somer teen die see te stap."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatross No. 2"Beautiful small coasted town. Lots of nice restaurants."
Lambertsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Albatross No. 7"Muisbosskerm en al die eetplekke daar is tops ."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Two Oceans"Mal oor Struisbaai, altyd 'n lekker tydjie by die see!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
64 Atlantic Drive"Een van my gunstelingbestemmings, gaan gereeld besoek daar aflê."
Heidelberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Skeiding Guest Farm"Heidelberg is 'n pragtige dorp met sekerlik een van die mooiste kerke wat ons al gesien het. Die pad na Barrydale is baie mooi. Draai gerus af van die N2 en besigtig al die mooi plekke wat ons land bied."
"Ons was by die Christmas in Winter festival - heerlik gewees. Saronsbergplaas is 'n moet vir wynproe."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Hemel op aarde! Jy kan rustig wees, of besig bly. Daar is genoeg opsies om dit 'n lekker wegbreek te maak vir alle persoonlikhede. 'n Moet as jy 'n kunsliefhebber is."
"Pragtige dorp met 'n plattelandse atmosfeer, baie besienswaardighede en 'n groot verskeidenheid restaurante om van te kies. Mense in Paarl is ook baie vriendelik en gasvry."