Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Dankbaar"Depending on your preference, I love Struisbaai for its clean beaches, safety and friendly people."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Dis 'n lekker rustige dorpie om vir 'n naweek of langer weg te breek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Shark Cove"Daar is absolute potensiaal vir Gansbaai self om ’n meer aantreklike bestemming vir toerisme te word. Op die oomblik is dit ’n toeristebestemming."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Betties Place"It's quite a pleasant small town holiday destination. The scenery is lovely."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Crassula"Really a destination for people that want to be surrounded by nature."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Ek dink die wynroete moet miskien net bietjie die inligting opdateer met wat beskikbaar is."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Lekkerus"Dit is 'n pragtige plek, met al die geriewe wat 'n vakansieganger benodig. Die restaurante bied uitstekende kos en diens."
"Paarl en sy omliggende gebiede het van die mooiste uitsigte en van die beste wynplase asook lekker dinge vir kinders om te doen."
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Dorp is regtig vol historiese geboue en geskiedenis. Oulikste coffee shops ens."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersterus"Baie rustige area en vreeslik mooi met die klomp eenderse huisies. Daar is 'n middag windjie, maar dit gaan lê weer saans."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Pragtige strande met water wat geensins koud is nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
30 Branderdraai"Some very good mountain and beach walks. Shopping centres close by for supplies."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Malika"Dwarskersbos is die pragtigste plekkie! Die rustigheid en asemrowende strande is net wat die siel nodig het."
McGregor, Escape From Cape Town
Karoo Cottage"If peace and tranquillity are what you're after, coupled with good, artisanal food, then McGregor is the place for you."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Lieflike dorpie. Naby die twee van die mooiste strande: Arniston en Struisbaai. My favourite area!"
McGregor, Escape From Cape Town
Plum Tree Cottage"'n Goeie wegbreek vir die natuurliefhebber. Daar is 'n paar staproetes en maak vir 'n rustige naweek uit die stad. Sal voorstel om ten minste 1 maal in jou lewe McGregor te besoek. Lords Wines is ook in die area en 'n definitiewe móét wanneer jy daar is."
Wellington, Escape From Cape Town
Dunstone Estate"Wellington is a lovely town with lots of undiscovered gems."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Honeyrock Cottages"Incredible hike up to 3 Sisters Peak! Stunning views."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Heaven's Door"Picturesque sea views, mountains, long winding roads."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"If you are looking for a break from the city rush, then this is one of the places for you, people are friendly and accommodating."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Struisbaai has it all - beaches, fishing, good restaurants, hiking, etc. - all in a friendly atmosphere."
Montagu, Escape From Cape Town
Squirrels Corner"’n Besoek aan Montagu is 'n moet - dit is een van die mooiste dorpies in die Klein Karoo. Die berge is asemrowend mooi en die varsheid van die omgewing het 'n kalmerende invloed op enige besoeker en inwoner."