Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
30 Branderdraai"Some very good mountain and beach walks. Shopping centres close by for supplies."
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Malika"Dwarskersbos is die pragtigste plekkie! Die rustigheid en asemrowende strande is net wat die siel nodig het."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Cottage"If peace and tranquillity are what you're after, coupled with good, artisanal food, then McGregor is the place for you."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Ou Werf"Lieflike dorpie. Naby die twee van die mooiste strande: Arniston en Struisbaai. My favourite area!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Plum Tree Cottage"'n Goeie wegbreek vir die natuurliefhebber. Daar is 'n paar staproetes en maak vir 'n rustige naweek uit die stad. Sal voorstel om ten minste 1 maal in jou lewe McGregor te besoek. Lords Wines is ook in die area en 'n definitiewe móét wanneer jy daar is."
Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad
Dunstone Estate"Wellington is a lovely town with lots of undiscovered gems."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Honeyrock Cottages"Incredible hike up to 3 Sisters Peak! Stunning views."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Heaven's Door"Picturesque sea views, mountains, long winding roads."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Die diens by restaurante is maar stadig, ons weet nie hoe gaan dit in die vakansietye nie."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol y Sombra"If you are looking for a break from the city rush, then this is one of the places for you, people are friendly and accommodating."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"Struisbaai has it all - beaches, fishing, good restaurants, hiking, etc. - all in a friendly atmosphere."
"’n Besoek aan Montagu is 'n moet - dit is een van die mooiste dorpies in die Klein Karoo. Die berge is asemrowend mooi en die varsheid van die omgewing het 'n kalmerende invloed op enige besoeker en inwoner."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Clanwilliam Hills Dam House and Flat"Ons kan eintlik niks wegvat van Clanwilliam nie, want dis ’n warm plek en lekker vir swem."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Villa Vue"Lieflike rustige natuur, mooi gebied wat mens moet ondervind."
"Pragtige dorp met die mooiste see en berge. Die groot bome gee 'n besonderse atmosfeer."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Dune Ridge Main House"Most beautiful and peaceful getaway, but expect some wind."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Karoo Cottage"Ons was al 'n paar keer in McGregor. Dit is net die regte dorp vir ons stadsmense om weg te kom van al die gejaag en net te onspan. Daar is genoeg restaurante om by te eet en die mense daar is ongelooflik vriendelik."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Heights Villa"Dit is 'n plek wat ek enige een sal aanraai om te gaan besoek."