Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16426 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Palms on Protea"Vier dae is genoeg vir 'n wegbreek. Maak seker jy gaan ry perd op die strand en durf die swem na die skeepswrak toe aan. Dis gevaarlik, maar so die moeite werd gewees."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Disa Lekka Plek"Die dorpie is rustig en mooi en sal altyd 'n spesiale plekkie bly."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Dunes Boutique Guesthouse"Lieflike dorpie, vriendelike mense, beste pizza by Blikkies in die land. Net bekommerd oor veiligheid. Mense het baie sekuriteitsmaatreëls in plek laat mens wonder hoekom."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Great ambience. Not over commercialised. Still has a soul. Development has not killed the charm I remember from my youth."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Wonderful service all-round with unspoilt beaches and humble locals. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Dis asemrowend mooi. Baie vriendelike mense. Uitsig op see. Pragtig. Die strande skoon en netjies. Die hawe ook pragtig en netjies. Ons sal dit aanbeveel. Die rustigheid en besienswaardigheid, staproete langs die see. Wow!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Seascape"Limited food options so take your own. Rockpool exploring was a highlight at Silverstone Beach. We even saw and got to touch an octopus!"
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Wat 'n besondere juweel. Die dorp en omgewing is gefokus daarop om dit 'n toeristebestemming duisend te maak!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Citrusdal Guest Rooms"This is a little gem in the area - love it!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Duifieklip"Rustig en stil en `n plek om te ontspan en kop skoon te maak. Die baai met die hawe en die seevoels skep `n besondere lekker atmosfeer."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Vredenburg se mense is wat ek van die dorp mis. Al hoekom ek'n? 3 gegee het, as jy verkies om by die see uit te span, moet jy ry na die see, maar soos ek reeds gesê het as jy die omgewing wil verken is die dorp baie sentraal geleë, met die nodige infrastruktuur."
Gansbaai, Escape From Cape Town
SeaKaya"We have been coming to Gansbaai from Johannesburg for over 10 years and have seen changes in the town and the beach, but we are never disappointed."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bodega Fuchs"Lekker veilig, mens-mense kry jy hier. Vars vis en interessanthede is volop. Trots Suid-Afrikaans."
Montagu, Escape From Cape Town
Krom Cottage and Westway Corner"Maak tyd vir hierdie pragtige dorp. Draai af van R63 en ry in Bathstraat. Parkeer, loop rond en besoek die plattelandse winkels en eetplekke. Beslis die moeite werd."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradijs Sig"A lovely spot close to Cape Town with a beautiful beach, nice restaurants and good facilities."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Rus en Vrede"Vis en tjips by the Fish Lady as jy ‘n wegneemete op die strand wil geniet of Blue Goose as jy iets meer formeel wil geniet. Albei se kwaliteit en diens is puik. Walkerbaai Natuurreservaat is absoluut pragtig."
Robertson, Escape From Cape Town
Arnheim Guest Cottage"Ek is oorspronklik van Robertson. Ek sal altyd mense verwys na Robertson toe omdat ek weet dat dit 'n verskriklike mooi plek is, en mense van buite dit altyd sal geniet."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Die beach buggy trip saam met Deon was 'n wenner."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Pragtige eenvoud binne die rooibostee-wêreld en Sederberge, met verrassende historiese geboue en huise wat die hartklop van die dorp vorm en jou met nostalgie vul vir 'n weer-kuier!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Skyhouse on Clarence"Betty's Bay is a very peaceful place to get away. Surrounded by a fresh sea breeze and nature. Also 24/7 security patrol. A great vacation place."
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Golf"Best place to go swim or braai. If you love nature it's for you. Fishing and nice places to see and camp."