Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
South of Africa Self-Catering Accommodation"Struisbaai het 'n lekker vakansie gevoel."
"Witsand is baie rustig en veilig. Dit is ’n dorpie waar baie soorte watersporte kan beoefen word. Die mense wat daar woon en daar op vakansie is, is baie vriendelik."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Windsor Self-Catering Apartments"Hermanus is 'n pragtige dorp en 'n baie mooi vakansiebestemming."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Strandlopertjie"Dit is ‘n bekoorlike dorpie en dit laat jou voel of jy op ‘n eiland is. Die verhoudinge tussen die mensies in die dorp en hul interaksie met buitestaanders is warm en kosbaar. Ons was dankbaar oor die visplekkkie op die strand waar die visserbote in en uitgaan, en Blikkies pizza. Hul maak uiteet meer bekostigbaar vir Suid Afrikaners en hul kos en diens is puik. Ons sal definitief weer teruggaan Paternoster toe. Wat ‘n kosbare kusdorpie."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Just Rest"If you want to relax and have a few good meals, Paternoster is just the place. Except for the endless wind, lovely. Restaurants are a bit pricey. Cathy's Kitchen is a breath of fresh air and Abalone Spa a good find."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Chic Shack"Met al die wynkelders wat tans weens COVID-19 gesluit is word die vermaaklikheidsopsies bietjie beperk. Daar is nogtans genoeg ander besienswaardighede waarmee besoekers hulle kan besig hou."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Waves"Ons harte was baie seer om te vertrek. Paternoster is die mooiste dorpie, 'n juweel."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Bergview Guesthouse Swellendam"Buiten dat dit vrek warm was, was Swellendam definitief 'n bestemming waar ek weer sal gaan kuier, inteendeel, die dorp is waar my dogter gaan trou in 2021. Baie netjies, baie word gebied vir 'n toeris, baie mooi boomryk. Die museum was baie interessant - kan net opgeknap word."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gift"Die wind, die wind, die wind. Is amper nou oortuig die wind word in Struisbaai gemaak. "
Groenvlei, Ontsnap Uit Kaapstad
Sol Montis Guest Cottage"Baie rustige skoon area. 'n Mens weet nie eens daar bestaan mense."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sunset Bliss"Klein dorpie met wonderlike restaurante en dingetjies om te doen."
"Your usual grocery retailers such as Woolworths, Pick n Pay and Checkers is not in Tulbagh, hence I missed my favourite treats and necessities. "
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
6 Pack"Caught a nice yellowtail. Went to the southern tip of Africa. Lovely place to swim or walk on the beach. Love Struisbaai."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Beach Club 271 Westcliff"I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Sea Jewel"Indien jy soek na rus en vrede is Pearly Beach jou bestemming. Die dorp is nie gekommersialiseer nie, wat dit baie aangenaam maak in seisoentyd waar strande nie oorvol raak nie. Aktiwiteite is beskikbaar in naby geleë dorpe vir die avontuurlustige persone."