Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Dwarskersbos , Ontsnap Uit Kaapstad
Kersbospark 14"Mal oor die strand vir beide kinders en honde. Lekker stil rustige dorpie."
Columbine, Ontsnap Uit Kaapstad
True North"Goed geleë om baie plekkies in 25 km radius te beleef. "
"Vermont is baie mooi en skoon, maar ek verkies 'n plekkie met bietjie meer things to do - hoewel dit goed geleë is. "
Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Pragtige omgewing weg van stadsgewoel. As jy wil afskakel en jouself hoor dink, is dit die plek om by te wees! Sentraal geleë."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Zeehuijs"Awesome plek. Mooi ligging, pragtige strande, mooi rotse en 'n baie mooi skoon plek, wow!"
"Lots of history. Lots of wine farms and good food. Nature and birds. "
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Lieflike dorp. Alles is maklik bekombaar en almal help graag. Besoek gerus vir At The Courtyard."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
620 Anne Road Pringle Bay"A somewhat quirky but very pleasant small beach village, busy in summer and very quiet in winter. Comes with the usual mix of creased, weatherbeaten locals. Small coffee shops and architectural mish-mash. Lovely beach but tends to be windy in summer. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
21 on Bakoond"Pragtige dorp en 'n plek waar mens graag permanent sal wil bly, nie net vakansie hou nie."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
On the 18th"We have been visiting Robertson twice a year for many years. There is plenty to do in Robertson. The river for skiing and fishing, the mountains, the wine farms, lovely restaurants and even a lovely new shopping centre. It is in an easy two hour drive from Cape Town. Perfect for a weekend."
L'Agulhas, Ontsnap Uit Kaapstad
Wafra"Nie te ver vanaf sekere wynroetes af as mens daarvan hou. Lekker baie stapplek."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Mountain View Swellendam"Wonderlike plek. Sal enige tyd daar gaan bly. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Marlyn and Dolfyn Self-catering"Behalwe vir die swak vuurmaakhout, is daar geen klagtes!"
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Tropico House Guest Rooms"I just love the place will definitely go back."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Palm la Vie"Weer was baie sleg, wind het koud gewaai amper die hele tyd. Die dorp self is skoon en mooi. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Bergen Guesthouse"It is a vibrant, clean and energetic town with a lot of special restaurants and little nooks."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Em Paz"Paternoster is 'n pragtige dorpie en kan dit enige tyd aanbeveel."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Fisherhaven Traveller's Lodge"Een van my gunsteling plaaslike bestemmings, veral in die somer. Dis jammer dat dit so uitbrei, want dit verloor amper die "village" atmosfeer van vroeër jare. Ook met al die verkeersligte en spoedbeperkings as mens van Kaapstad af ry, spandeer mens te veel tyd op uitstappies na buite die dorp. 'n Toeriste busdiens wat die hoof-besienswaardighede en hoofstrate van die dorpies in die omgewing dek, sal dit lekker maak."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"My gunstelingplek om te gaan wegkruip vir naweek of bietjie langer. Altyd vriendelike mense en lekker om te gaan rus. "
"Een van ons gunsteling dorpies. Besoek ook Adene Blomme plaas buite Wolseley (hulle het Sondae open days)."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolittle Cottages"Baie stil dorpie aan die rand van die berg. Maar is wonderlik om te sien hoe die berg verander soos die dag aangaan en ook as daar weer in die lug is. "
"22 Church restaurant vir aandete en The Barn vir middagete is 'n moet!"