Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Elandsbaai is kleiner as wat 'n mens verwag, en des te beter daarvoor. Ons sal dit beslis weer besoek."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Pragtig. Olywe en goeie wyne te proe. Lekker kuierplekke. Lekker basis om buurdorpe ook te verken. Kan dalk meer fisiese aktiwiteite byvoeg."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Ons het ook 'n baie lekker ervaring by die Sea Shack in Struisbaai gehad. Hul kos is heerlik, pryse baie billik en hul is baie gasvry. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Cycads Self-catering 6"Hermanus is the most beautiful town in South Africa! So much to see and so little time. We visited Fisher Haven and came across a Restaurant/Pub called The Blue Roof! What wonderful food! Great value for money friendly staff!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aviento Guesthouse"Vriendelike dorpie, net jammer die meeste restaurante was Vrydagaand (publieke vakansiedag) toe. Jy sal dink dit is die beste tyd om ektra geld te maak en toeriste te lok."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Baie mooi dorpie met die vriendlikste mense. Genoeg verskeidenheid wynplase en alle plekke wat jy besoek gee jou 'n kaart van alles wat jy kan doen in Tulbagh. Sal graag wil sien hoe lyk die dorp met sneeu op die berge."
Greyton, Escape From Cape Town
Three Willows"Love Greyton. Super oulike dorp. Dink dit is waar ons sal aftree eendag!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Koud in die winter, oorgenoeg restaurante en baie besienswaardighede. 'n Juweel!"
Heidelberg, Escape From Cape Town
Buckhouse Elegant Village Apartment"Heidelberg is pragtig skoon en netjies."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Hotel"Baie stil vir 'n sentrale sakegebied en so skoon. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Hermitage Huisies"Moenie net deur ry nie, hoe langer mens hier bly hoe meer ontdek jy. Die Bontebokpark was teleurstellend. Min wild en die paaie is maar sleg. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Sal enige persoon aanraai om daar tyd te spandeer."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Tuinhuis"Mooi Inkopiesentrum en vulstasie. Dorp is ook helder verlig."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Een van die beste bestemmings en ons gaan beslis weer terugkeer."
Franskraal, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek is daar, of naby genoeg. Mal oor Franskraal."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Dit is 'n baie oulike plekkie en natuurlik met die olyfplase en markie wat hulle bied maak dit nog meer aanloklik."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Pragtige dorpie met daardie tipiese plattelandse gevoel. Soveel interessante dinge om te sien en te doen. Beans about Coffee en Mama Cuccina restaurant is uitstekende eetplekke."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Maison Chablis Guest House"Beautiful and picturesque, with excellent wine farms and restaurants. Getting a bit pricey for locals though. Maybe more winter specials for locals? Love it in winter not so many tourists. Why not invest in a small vintage classic cinema for entertainment though, or offer more musical experiences. Hugenot Chocolates needs urgent help in chocolate packaging and retail presentation. I love supporting them but they lack flair."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Lekker eetplekke sluit die Country Lodge en Grape Vine in."
Montagu, Escape From Cape Town
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering"Montagu is 'n pragtige dorp om in vakansie te hou en daar is baie te sien en doen in die dorp en omgewing. Ons sal beslis terugkom."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Leben Seehuisie"As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou."