Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15622 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Mountain View Lodge Montagu"Dis heerlik stil en die vallei is baie mooi. Die toerismeburo kan meer doen om alle besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing op hul webwerf te promoveer. Dit sluit restaurante, wynplase (proelokale oop vir die publiek en tye), akkommodasie, winkels, padstalle, ens in. Dit help om te weet wanneer wie (werklik) oop en toe is. Moes baie rondbel om uit te vind. Die webwwerf is goed, maar kan verbeter. Kon meer hulpvaardige inligting vanaf Trip Advisor en sekere brosjures by blyplekke kry. Montagu moet iets doen om hul uitstallings in die museum (sendingkerk) bietjie meer aantreklik te maak. Dit is interessant, maar die voorlegging kort werk. Montagu is lieflike plek, sal weer terug gaan, maar net nie weer tydens 'n hittegolf nie."
Montagu, Escape From Cape Town
360on62 Mountain View Farm Cottages"Pragtige skoon dorpie, waar 'n mens alles kry wat jy nodig het: 'n wassery, 'n gesondheidswinkel, lekker restaurante, veral Rambling Rose. Sal weer gaan. Die natuurskoon is asemrowend!"
Montagu, Escape From Cape Town
Anchorage Inn Guesthouse"Pragtige dorp. Bo aan my lys van gunstelinge!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Dalk 'n plekkie vir toeriste om onder afdak / sambreel en stoel te sit en koeldrank te geniet."
Montagu, Escape From Cape Town
The Vineyard Country House"Restaurante is klein en maak redelik vroeg saans toe. Jy gaan honger slaap indien geen bespreking vir aandete gemaak is nie."
"Bovlei is baie mooi. Doolhof en Diemersfontein se wyne is 'n moet vir 'n wynproe. As jy hou van "mountain biking", sal jy ook dit geniet om van die roetes daar te gaan uitry."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Robertson is a gem. The wines available in the area are fantastic, the town is adorable and wine tasting is free unlike most other regions in the Cape. Although it's further from Cape Town it's a lovely town to spend a weekend away. "
Montagu, Escape From Cape Town
360on62 Mountain View Farm Cottages"Lots to do, wine farms, mountains, river and tractor outings, not to be missed."
Langebaan, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"The most friendly people I have ever met, very warm and inviting."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Lodge at Atlantic Beach"Die strand is baie vuil gewees met rommel ens maar dis 'n mooi strandfront."
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Kyki-C"Sal dalk net die strand bietjie meer skoon hou by die hawe."
Montagu, Escape From Cape Town
The Vineyard Country House"Mooi en interressante dorpie. Heelwat om te doen in omgewing. Verbasend goeie restaurante."
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Barrydale is maar 'n redelike one-horse town - so OK vir 'n middagete of oorslaap maar dis ongeveer dit."
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Blue Bay Lodge & Resort"As jy wil kom om te rus of klein kinders het en nie van plan is om te ry nie, dan kan ek dit aanbeveel of selfs vir besigheid."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Villa Insolventa"Ons was al 'n paar keer by Yzerfontein en sal weer daar draai, puik veilige bestemming met oop strande en lekker kuierplekke binne trefafstand van die Kaap."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Mooi dorpie. Lekker naby die see met alle nodige winkels."
"Die Paarl is die beste plek om oor te bly aangesien dit sentraal is en baie is om te doen en te sien. Die wynplase is almal 'n belewenis. Die Pinotage burgers by Byerskloof is 'n moet vir elke toeris wat Paarl toe gaan."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Beach Blessings Self-catering"Stil dorpie met hope staproetes en hengelplekke. Weg van die besetenheid van besige kusgebiede, maar naby genoeg aan Langebaan, Paternoster en Saldanha vir 'n vinnige besoek. Die argitektuur is pragtig en herinner aan die Griekse eilande. Daar is 'n klein nuts- en geskenkwinkeltjie met verrassings soos vars melktert en goedkoop hout. Die Weskus-mall is tien minute weg vir groot inkope en brandstof. Jacobsbaai is een van die min kusjuwele waarvan die glans nog nie verdof is deur te veel straatligte en neon-naamborde nie. Beslis 'n besoek werd."
Wellington, Escape From Cape Town
La Rochelle"Pragtige klein dorpie wat alles bied wat 'n reisiger nodig het. Oulike restaurante."
Velddrif, Escape From Cape Town
Die Opstal"If you are interested in birding then this is the place to be. Different places to visit close by. Shops adequate."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Manor"Paternoster is an out of the way fishing town where you can get lost and away from the busy city life for a few days. Peak season requires timeous bookings for any meals. Great weather and tranquil environment. "
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
C'est La Vie Self Catering Apartment"Nét die plek om 'n lang rustige stap langs die see te geniet. "
Voor-Paardeberg Wine Ward, Escape From Cape Town
Lady Loch Guest House"Lieflike area, met Paarl naby en historiese besienswaardighede."