Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.
Brandwacht, Ontsnap Uit Kaapstad
Feel @ Home"Alhoewel dit 'n entjie uit die middedorp is, sal ek dit steeds aanbeveel. Dis 'n "wegbreek" uit die besige studentelewe en 'n baie rustige en stil omgewing. "
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Klein en stil dorpie, lekker wegbreek vir naweek of kort vakansies."
Prince Alfred Hamlet, Ontsnap Uit Kaapstad
Hamlet Country Lodge"Dankie aan elkeen vir hul vriendelikheid, uitstekende diens en gasvryheid Well done!"
Silversands, Ontsnap Uit Kaapstad
Avondsrus"Die pikkewyne uittog was 'n belewenis, die uitsig goed, wonderlik om tussen die natuur te wees, plante, berge en see....wat meer kan mens verlang. Sal definitief weer gaan."
"We enjoyed 2 wine farms during our stay and did an awesome wine tasting and the kids got to do a sweet tasting which they loved! The accommodation is also close enough to the town in which all shopping can be done and you will not lack for anything. We thoroughly enjoyed our stay here. "
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Swept Away Guesthouse"Oor die algemeen 'n baie oulike dorpie. Ek sal graag daar wil woon permanent. "
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Pragtige toeristebestemming. Sal weer besoek indien moontlik."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Leben Seehuisie"Jongensfontein is 'n asemrowende klein dorpie met fantastiese uitsigte oor die oseaan vanaf omtrent enige plek in die dorp. Baie netjiese en skoon dorpie met aangename mense."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
La Montagne Lodge"Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood"Paternoster is 'n baie mooi plek en ons sal Paternoster weer besoek."
"Near to Cape Town, but not in the middle of the busy city life, as we had to see the doctors in Cape Town. Enough interesting shops and lovely restaurants."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Robertson is 'n unieke dorpie, enige toeris se droom."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vidi's Place"Struisbaai is 'n baie rustige, veilige plek en jy voel welkom!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Soli Deo Gloria - Penthouse"Enigste bekommernis was veiligheid, maar ek het nooit onveilig gevoel nie. Pragtige strand!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Driftwood Self-Catering Home"'n Pragtige en skoon dorpie met heerlike eet- en koopplekke."