Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Driftwood Self-Catering Home"Yzerfontein is 'n klein juweel met oulike plekke in omgewing om te besigtig."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Daar is geen apteek in Barrydale nie."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbosstrand Bed and Breakfast"Pragtige plekkie teen die see en heerlike stappies strand toe!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Inn"Die strand is rustig en veilig maar nie skoon nie. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Paternoster is die perfekte bestemming vir 'n vakansie waar mens wil afskakel en net relax."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Worcester needs to invest in kids activities, there is just not enough for kids to do."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Cape Agulhas Guest House"Sal graag eendag in jul mooi, skoon dorp wil kom aftree."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Heights Villa"Lots to explore, and nice walks along the cliffs. Enjoyed Grotto Beach despite the weather. Nice restaurants and shops. Good destination. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Aangenaam verras met Yzerfontein. Pynlike netjiese dorp, baie sentraal geleë."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Thatched Roof Cottages"Dis regtige 'n ongelooflike plek! Die mense is vriendelik en die dorpie prentjieboek mooi! Eseltjiesrus is 'n definitiewe moet! Ek sal more daar gaan woon! Asemrowend!"
Caledon, Escape From Cape Town
The Robin Cottage"Wegkruip- en ruspkekkie waar jy die natuur kan waardeer en die rustigheid kan ervaar van die dorpie!"
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"Baie oulike plek! As ou kampeerders op Gansbaai, is Kleinbaai en omgewing reeds baie goed aan ons bekend!"
De Kelders, Escape From Cape Town
Seaview Apartment"Rustige en netjiese kusdorp - sal weer daar 'n draai maak! "
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Het ongelukkig nie tyd gehad om regtig deur die dorpie te gaan nie, maar sal beslis weer vir 'n besoek gaan."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Milkwood Cottage"Naby aan Gansbaai, Franskraal, Baardskeerdersbos en Uilenkraalsmond. Baie om te doen en te sien, of net rustig by die see te kan ontspan."
Silversands, Escape From Cape Town
Pik 'n Wyntjie"Silversands is 'n absolute pragtige strand met die skoon sandduine. Eenrigting parkeerarea egter 'n groot probleem."
Sandbaai , Escape From Cape Town
The Seagull Hermanus House"Heel lekker en naby genoeg aan Hermanus maar ver genoeg om die gedruis te mis."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Wat 'n heerlike Weskus ervaring!"
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Dit is 'n pragtige, skoon dorpie met baie vriendelike mense. Kan dit aanbeveel vir enige toekomstige besoekers."