Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16054 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
À La Mer"Loved exploring Agulhas. Plenty to see and do, as well as super hikes. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Wonderlike, baie geskiedkundige plek, die moeite werd om te verken deur die dag en historiese verblyf te soek vir die aand."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Die Rawsonville omgewing is baie mooi met heelwat kelders en restaurante wat besoek aangenaam maak."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Tulbacgh is 'n pragtige dorp, omring deur berge, en het 'n ryke en interessante geskiedenis. Die mense het ek baie gaaf, vriendelik en behulpsaam gevind. Afgesien van die pragtige natuurskoon, is hier pragtige, ou geboue om te besigtig; asook 'n wye verskeidenheid besondere plekke om te besoek."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Swellendam is 'n juweel vir toeriste wat 'n stil, netjiese, maar tog interessante dorpie in die Overberg soek. Daar is uiteenlopende interessanthede en aktiwiteite in en buite die dorp. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Blue Mountain Farm Lodge"Ons sal beslis weer daar 'n draai gaan maak!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
16 Perlemoendraai Beach House"Jacobsbaai is stunning en lekker rustig. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"It is very beautiful place I would definitely return to and explore more. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Aviento Guesthouse"Die mooiste plekkie tussen die berge, met die lekkerste pizza's by Woodpecker."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Country Cottages"Bied die toeris werklik baie. Natuurskoon, kuns, wyn, heerlike restaurante."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Mense in Bredasdorp baie beleefd en vriendelik. Dorpie skoon en netjies."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Seesig Chalets"Fantastiese plek, my droom om daar te kan bly. Stilbaai beslis ons gunsteling."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Die Wildebraam Berry Estate is 'n goeie stop om te maak! Lekker proe van likeurs en ingelegde lekkerte!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
61 Lutie Katz"Heerlike vakansiedorp en al die nodige winkels (Spar, apteek ens.). Pragtige staproetes en heerlike seelug. Mooi loop- en swemstrand. Lekker naby aan Kaapstad (net so 'n uur se rustige ry). Pasop vir die kameras!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Centre-Ville Guest House"Die dorp is baie mooi en daar is baie plekke om te besoek."
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo Park A2"Ek is mal oor Langebaan, hou daarvan om vir 'n naweek daar uit te span. "
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Rawsonville is 'n rustige dorpie. Behalwe vir die wynplase in die omgewing is daar nie veel om te doen nie. Voldoende vir 'n luilekker rustige naweekwegbreek. "
Worcester, Escape From Cape Town
The Prime Spot"Word aanbeveel vir besoek aan wynplase en pragtige omgewing."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Vines Guesthouse"Hierdie dorpie het my hart gesteel! Dis pragtig en silwer skoon. Ou sjarme begroet jou om elke hoek en draai."