Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4042 resensies.
"Die munisipaliteit moet die gras sny langs die paaie en die gate in die paaie regmaak. Die uitsig vanaf The farmers Daughter Restaurant is baie mooi maar andersinds lyk dit soos 'n baie verwaarloosde dorp."
Marina Beach, Ontsnap Uit Durban
The Sea Cottage"Wonder of die Blouvlagstatus nog van toepassing is op Marina Beach."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"We were very disappointed by the state of the town. Very run down, and the estuary is a huge disappointment for a fishing visit. The roads to the estuary are also all in quite a state with big holes. Pity as we were so looking forward to our holiday there."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Daar was minder wild en voëllewe as wat ek verwag het. Die snorkel in die see was 'n belewenis."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"St Lucia is ons klein stukkie hemel in Suid-Afrika, ongelooflike mooi plek!"
Willard's Beach, Ontsnap Uit Durban
La Ballito 902"Sand is a bit rough for the kids, no sand castle fun at all."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie aanvaarbaar as toeristebestemming. Heelwat besienswaardighede, voldoende besighede en restaurante. "
Ramsgate Beach, Ontsnap Uit Durban
The Beachfront Unit 2"Ramsgate beach is a safe and fantastic beach. There is so much to do and it is always clean there. "
"Balito het nie die lekkerste strand nie, maar daar is Unhloti strand naby wat 'n lekker oop strand is."
"It was our first visit to Ballito and found it very relaxing and not too busy. There is also a very nice shopping mall with restaurants and movie theatre."
"Baie oulike kusdorpie met baie gerieflike strand en pas opgeknapte peer (Desember 2017) vir die vissermanne!"
Banner Rest, Ontsnap Uit Durban
Miramarcove 22"Windows and curtains need to be washed, other than that perfect."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 10"Prachtige plek veel dingen te doen in de Wetlands."
Lawrence Rocks, Ontsnap Uit Durban
Whale Rock 32"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
Shelly Beach, Ontsnap Uit Durban
4 Summer Place"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "