Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
Meer-en-See, Escape From Durban
The Crayzee Fish Guest House"Julle is puik, dankie vir jul gasvryheid!"
Margate North Beach, Escape From Durban
Mont Blanc 29"Manaba Beach is nader en baie lekkerder, skoner en minder mense."
Hibberdene, Escape From Durban
Hibberdene River Resort Unit 98"Hibberdene is een van die lekkerste swemstrande - enige mens wat nog nie daar was nie, mis uit op iets groot en kies dan sommer Hibberene River Resort. Excellent diens en jy verdien 'n blaaskans in stilte en `n veilige resort!"
St Lucia Estuary, Escape From Durban
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"Sal graag wil sien dat meer moeite gedoen word om mond oop te kry en oop te hou. Ek het in my jong dae baie daar visgevang. Daar is ook baie vreemdelinge van naby nedersetting wat dorp rond dwaal, maar sien heelwat sekuriteit en polisie se teenwoordigheid. "
"A bit far from shopping and things to do for teenagers. Otherwise it was fine."
Shelly Beach, Escape From Durban
15 Shelly Strand"It is a lovely town with everything close by to make your holiday experience unforgettable. "
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Beach Wood Cottages"St Michael's-on-Sea is lekker sentraal."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 3402"Southbroom is ons eerste keuse vir die Suidkus."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Ramsgate Palms 75"Blouvlag, wat kan ek sê en dit is presies wat dit was. Heerlike plek om te wees. Strand is skoon, veilig en genoeg plek vir almal en hul sambrele. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
11 St Lucia Sands"St Lucia Estuary, beslis die beste ervaring vir beide die oseaan en bosveld."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Nomads Nook 8"We enjoyed it so much, but in future it will be lovely to have a Minitown with toys for children to play."
Shaka's Rock, Escape From Durban
7 Villa Flamenco"Lieflike bestemming. Sal definitief weer daar gaan uitspan."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Welcome Home Cottage"Was ons eerste besoek en was aangenaam verras - het oral vriendelike en flinke diens ontvang. Die stad en woongebiede wat ons besoek het was netjies."
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"I still want to come again."
Willard's Beach, Escape From Durban
Ballito Manor View 601"Strand word skoongemaak daagliks en is 'n heerlike swemstrand. "