Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4326 resensies.
Ifafa Strand, Ontsnap Uit Durban
Club Marina"Stil strand met 'n baie lekker getypoel vir klein kinders."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Port Edward itself is a small little town/location to go to for an extended stay/visit, it is more of a 1 or 2 night quick stay over location rather than an extended holiday destination."
Margate Beach, Ontsnap Uit Durban
Colonial Sands 103"Very close nice beach. You can even view it whilst sitting on the balcony."
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaspray Cabins"Sal lekke wees as daar 'n swem strand naby was in loopafstand met lewensredders aan diens. "
Thompsonsbaai, Ontsnap Uit Durban
The Islands 2"Veilige baai met stil poele om in te duik en pragtige visse in die getypoel."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Beau Vista No 1"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"
"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
8 Villa Flamenco"Boardwalk is nie van Ballito strand tot Chakas Rock soos sommige webwerwe beskryf het nie wat teleurstellend was."
"Mooi, ongerepte area. Gerieflik naby aan Port Shepstone en ander gewilde strande. Ek sal enige tyd weer in die area gaan vakansie hou."
"Dit was my eerste keer by Trafalgar, die see en strand is heerlik. Dit voel of jy hier gaan rus. Dit was baie lekker."
St. Lucia-riviermonding, Ontsnap Uit Durban
Flamboyant 17"Baie lekker plek, toeriste baie vriendelik."
Illovo Beach, Ontsnap Uit Durban
Seaspray Cabins"Ons het net 1 dag by Illovo Strand deurgebring, mooi skoon."
Pietermaritzburg North, Ontsnap Uit Durban
Duvet & Crumpets"Ons het die Natal Museum besoek. Dit is werklik die moeite werd."
"Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi. "